Geverifieerde Resensie

Northern Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 322 resensies.

Noordelike Vrystaat

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

"Dit is rustige omgewing. Mooi natuur, maar ons het ook tot die besef gekom reën is oral bitter nodig."

Noordelike Vrystaat

Thwane Bush Camp

"Mooiste dorpie - Parys. Gaan besoek gerus O's Restaurant - onder teenaan die Vaalrivier 'n "cocktail bar" (Die Plek). 'n Móét doen aktiwiteit is die river rafting op die Vaal - beslis 'n avontuur om te onthou."

Noordelike Vrystaat

Thwane Bush Camp

"Ons gunsteling weegbreekplek."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

At Home Guesthouse

"Die dorp is verwaarloos. Ek was met heimwee vervul om al die ou huisies so vervalle te sien. Dit was goeie fotomateriaal! Die ligging aan die hoofpad maak dit ideale oorslaapplek. "

Heilbron, Noordelike Vrystaat

Monti-Bello Guest House

"Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times."

Noordelike Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"Rustige atmosfeer weg vanaf die stad se gejaag."

Heilbron, Noordelike Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"Daar is baie om te doen en sien in Heilbron, veral verwysende na geskiedkundige gebeure en plekke!"

Hennenman, Noordelike Vrystaat

Home Sweet Home Guesthouse

"'n Stil dorp. Geen wegneem-eetplekke. Winkels steeds oop tot 20:00."

Bedelia, Noordelike Vrystaat

Giardino @ 194

"Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns. "

Heilbron, Noordelike Vrystaat

Donsveertjie Gasteplaas and Venue

"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"If you looking for some peace and quiet, Ventersburg is the place. Be sure to do the local park run on the Saturday and look out for the Treasure Hunt planned for Easter 2019."

Noordelike Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"If you enjoy antique shopping then making a stop in Parys is definitely a must. There are quite a few different places and each offer's it's own and unique style of antiques."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Arcadia 4 Star Guesthouse

"Baie trokke deur die middedorp."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."

Panorama, Noordelike Vrystaat

Cornerstone Bed and Breakfast

"'n Baie stil en rustige omgewing."

Noordelike Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"Moet meer bemark word!"

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Casa la Gracia

"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Third Rock Guest House

"Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis."

Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"Lived here many years ago. What can I say!"

Heilbron, Noordelike Vrystaat

Francolin Creek

"Dit is nie te ver uit Johannesburg."

Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"Ideaal vir waar ek vir my werk moes wees. Maar die verkose akkommodasie laat veel te wense oor."

Heilbron, Noordelike Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"There’s a lion farm in the area which was nice."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Daar is weinig te doen behalwe oorslaap."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang