Verified Reviews

Northern Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State

Rated 3.8 out of 5 based on 322 reviews.

Northern Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Pragtige omgewing, lekker naby Gauteng en baie om te doen."

Northern Free State

Vaal De Grace 381

"Parys is 'n lieflike klein dorpie met baie karakter."

Northern Free State

Gegund Gasteverblyf

"Pragtige deel van ons land om te besoek."

Northern Free State

The French Affaire Self-catering Guest House

"Bly 'n interessante en oulike gedeelte van die land met baie om te doen."

Northern Free State

Parys Golf and Country Estate 2951

"Dit was 'n eerste vir ons en was aangenaam verras."

Northern Free State

Gegund Gasteverblyf

"Nog ’n ware boeregemeenskap. Mense is vriendelik."

Northern Free State

At Home Guesthouse

"Die dorp Ventersburg lyk baie sleg. Met die intrapslag kan mens sien daar is geen dienslewering nie. Slaggate in al die paaie, selfs die hoofstraat en gemors wat orals lê. Enigste besienswaardighede is die 2 kerke wat 'n groot geskiedenis het in Ventersburg."

Northern Free State

Mistique Waters

"Parys hou darem net sy eie bekoring in. "

Kroonstad, Northern Free State

Riverstay

"Het nie genoeg tyd gehad om Kroonstad te verken nie."

Ventersburg, Northern Free State

Bosrand Glamping

"Road was under repair, instructions to get there not clear and we came in the wrong way over really bad roads."

Bedelia, Northern Free State

Giardino @ 194

"You only stay here if you need to be here on business; the place has very little to offer."

Riebeeckstad, Northern Free State

Jolani Guest House

"Amazing place! Will most definitely go back!"

Northern Free State

Vaaldam Huis

"Beautiful landscapes and fishing on the Vaal."

Riebeeckstad, Northern Free State

Au Jardin Guest House

"Lieflike plek om central af te werk vir fotografie. Mooiste foto's geneem. "

Northern Free State

River Lodge Estate 14

"Baie naby aan Gauteng. Uitstekende naweekwegbreekplek. "

Kroonstad, Northern Free State

Oppihoek

"Awesome, ons is altyd Desembermaand vir Poison Rally daar en love dit!"

Kroonstad, Northern Free State

Sevens Guesthouse

"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."

Northern Free State

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."

Northern Free State

Vaaldam Huis

"Peaceful with adventures."

Oranjeville, Northern Free State

Whitehouse Inn

"Op die oewer van die lieflike Vaaldam"

Kroonstad, Northern Free State

Oppihoek

"Kroonstad is a good place, but only bad roads here and there."

Ventersburg, Northern Free State

Bosrand Glamping

"Dit het alles wat mens nodig het. Ons verblyf was buite Ventersburg."

Kroonstad, Northern Free State

Oppihoek

"Lekker tydjie saam jukskei familie. Was my 2de keer die jaar in Kroonstad in Desember. Noodapteek is fantasties in Kroonstad. "

Doorn, Northern Free State

Miss Molly's Guesthouse

"Nice that is nearby the shopping centre and the restaurants. Very convenient."

Ventersburg, Northern Free State

At Home Guesthouse

"Ons het laataand arriveer en vroegoggend vertrek. Teen hierdie tyd behoort gesoute toeriste te weet dat elke klein plattelandse plekkie aangename verrassings inhou. Doen moeite om meer uit te vind oor die dorpie en die omliggende omgewing. Gebruik sommer plaaslike inwoners soos gastehuis-eienaars as bron van inligting. Plaaslike mense weet gewoonlik die beste. Ventersburg het meer as een vulstasie om jou en jou motor te vul en verfris. Kan die Caltex-vulstasie met Maxi’s by dit, geleë reg langs die snelweg, sterk aanbeveel. Die Willem Pretorius Natuurreservaat en Aldam (Allemanskraaldam) is beslis ook die moeite werd om te besoek. "

Ventersburg, Northern Free State

At Home Guesthouse

"Die dorpie self bied nie veel meer as rustigheid nie. Ons het 'n apteek gesoek en is meegedeel daar is nie een nie. "

Page
Page 7 - Showing 181 to 210

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers