Verified Reviews

Northern Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State

Rated 3.8 out of 5 based on 322 reviews.

Ventersburg, Northern Free State

At Home Guesthouse

"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."

Oranjeville, Northern Free State

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."

Kroonstad, Northern Free State

Riverstay

"Baie vriendelike dorp en behulpsaam."

Naudeville, Northern Free State

Villa Siesta Guesthouse

"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."

Kroonstad, Northern Free State

Gaggle Inn

"Net deur gery, lyk netjies."

Kroonstad, Northern Free State

Gaggle Inn

"Oulike klein dorpie. Goeie oorstopbestemming."

Kroonstad, Northern Free State

Riverstay

"Heerlike wegbreekplek met alles wat jy nodig het."

Ventersburg, Northern Free State

At Home Guesthouse

"The Parkrun team were friendly. "

Ventersburg, Northern Free State

Die Gewel Self-catering Guest House

"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."

Dagbreek, Northern Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."

Kroonstad, Northern Free State

Sevens Guesthouse

"Paaie in omgewing baie swak."

Oranjeville, Northern Free State

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."

Northern Free State

Puruma Pride Lion Park

"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "

Northern Free State

Tava Lingwe Game Lodge

"Baie mooi gedeelte van ons pragtige land."

Ventersburg, Northern Free State

Third Rock Guest House

"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."

Kroonstad, Northern Free State

Arcadia 4 Star Guesthouse

"Ek dink nie dit kan meer wees as bestemming vir funksie of oornag nie."

St Helena, Northern Free State

Strelitzia Guest House

"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."

Kroonstad, Northern Free State

Oppi-Koppi Gastehuis

"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."

Ventersburg, Northern Free State

Die Gewel Self-catering Guest House

"Wat daar is, was gerieflik vir ons gewees."

Northern Free State

Hermanus Cottage

"Stay at Hermanus Cottage, great value for money!"

Northern Free State

Puruma Pride Lion Park

"Die natuurskoon was eenvoudig en verbasend mooi!"

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers