Verified Reviews

Northern Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State

Rated 3.8 out of 5 based on 315 reviews.

Northern Free State

Hermanus Cottage

"Ons het nog nooit daar gaan vakansie hou nie, maar dit was regtig 'n wonderlike ervaring en daar is baie mooi plekke om te sien."

Ventersburg, Northern Free State

Bundu River Lodge

"Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie."

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"The streets need to be fixed."

Ventersburg, Northern Free State

Die Kuierhuis

"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"Three years ago the roads were in a terrible state. Now most of them have been tarred and the town is being upgraded. Name boards still needed."

Dagbreek, Northern Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"Close location to shops and very quite area."

Ventersburg, Northern Free State

Third Rock Guest House

"Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie."

Northern Free State

The Dell

"Parys is 'n pragtige dorpie om te besoek met baie om te sien en te doen."

Kroonstad, Northern Free State

Oppi-Koppi Gastehuis

"Dit is nie 'n skoon dorp nie."

Dagbreek, Northern Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"The destination is not all that great, but once you get to know the place and find out where everything is. It is quite easy to adapt. Everyone in the neighbourhood is friendly and eager go help. Having a car is a great benefit when staying in Dagbreek. "

Panorama, Northern Free State

Sewende Hemel

"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."

Kroonstad, Northern Free State

Oppihoek

"Die strate is erg verwaarloos."

Ventersburg, Northern Free State

Third Rock Guest House

"Lovely small town and very safe."

Riebeeckstad, Northern Free State

Jolani Guest House

"The area was peaceful and it was a lovely break away from the busy Cape Town city life. Welkom needs more Halaal takeaways and restaurants though. "

Ventersburg, Northern Free State

Bundu River Lodge

"Ventersburg het twee groot vulstasies met winkels en eetplekke."

Kroonstad, Northern Free State

Casa la Gracia

"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."

Panorama, Northern Free State

Tuscana Villa Guesthouse

"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."

Ventersburg, Northern Free State

Third Rock Guest House

"Besoek verseker die enigte SAPS meuseum wat nog oop is in SA. Die curator is 'n awesome mens. "

Page
Page 10 - Showing 271 to 300

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers