Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 315 reviews.
"Mooi ligging met interessante toeristebestemming. Nie te ver van Parys af nie en kan lekker van winkel tot winkel loop. Baie lekker en interessante restaurante ook om van te kies."
"Dorp se paaie is effe gagga, maar verder is dit omliggend baie mooi en ons het heerlik 30ste verjaarsdag gehou by die golfclub."
Kroonstad, Northern Free State
Micarla's Bed and Breakfast"Sal graag die militêre installasies weer wil besoek, ná 40 jaar gelede se diensplig."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."
Kroonstad, Northern Free State
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
"Ek dink daar is geleentheid om die area te besoek maar daar sal na pryse op verblyf gekyk moet word."
Odendaalsrus, Northern Free State
Marnicus B&B"Die paaie is baie sleg, andersins baie lekker gekuier."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Cannot comment as we did not spend much time in the town itself."
"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
Kroonstad, Northern Free State
Riverstay"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Die SAP Museum is 'n besliste moet, asook die 2 ou kerke. Die dorpie is ryk aan interessante geskiedenis en beslis die moeite werd om te besoek."
"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."
Kroonstad, Northern Free State
Riverstay"Always great Afrikaans hospitality. Perfect midpoint stopover right on the N1!"
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ventersburg het rerig baie agteruitgegaan oor die jare en die plekke maak alles bitter vroeg 17h00 toe. Net Total en Steers bly laat oop. Dankie tog daarvoor anders sou ons moes ry na Hennenman of Welkom vir aandete. "
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Ventersburg as dorp is tans te verwaarloos om op positiewe aanbevelings op die vlak van toeristebestemming aanspraak te kan maak. Maar ons weet dit kan 'n heerlike bestemming word indien mense koppe sou bymekaarsit, straatnaamborde sou aanbring en dit wat daar uit die gemeenskap self bemark kan word — soos heerlike biltong en wonderlike handwerk— sou begin bemark."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Very enjoyable town with more than enough restaurants and bars! Really safe environment and will definitely be back!"
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Convenient stopover on the N1."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Heelwat padwerke op die oomblik. Maar dit sal wel voltooi word. Dan sal dit net beter wees. Baie vriendelike staf in die winkels ook."
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"It's a great place to relax. We enjoyed our visit."
"Bly 'n interessante en oulike gedeelte van die land met baie om te doen."