Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Pragtige natuurskoon en berge om jou te laat vergeet van misdaad, staatskaping en korrupsie."
"I can see why Agulhas is such a popular holiday destination - adjacent to Struisbaai and close enough to Arniston. Whether you come to Agulhas to rewind and relax or to get rid of your extra energy, you won't leave disappointed."
"Agulhas het so uitgebrei en ons kon sien dat baie nuwe ontwikkeling besig is om plaas te vind! Was wonderlik om ons dogtertjie Agulhas te kon kom wys!"
"Perfect to totally relax and unwind. Lovely, unspoiled beaches. If you're looking for loads of activities to fill your every moment, Pearly Beach is not for you."
"Still a lovely small, quiet seaside town with down-to-earth people that have managed to escape becoming too commercialised. Hopefully, it will remain this way."
"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, baie mooi goedjies orals om te sien. Baie lekker restuarantkeuses en baie oulike stappaadjies."
"Besonderse dorp met pragtig behoue ou geboue in 'n beeldskone natuuromgewing. Gaan gerus!"
"Rustige dorpie. Basiese geriewe in Gansbaai. Kleinbaai het nie koswinkels nie, maar Gansbaai is net 3 km ver."
"Swellendam is 'n pragtige dorpie met natuurreservate in die omgewing om te besoek."
"Dit is lekker sentraal en baie dorpe kan binne 50 tot 60 min bereik word. Dit is skoon en baie veilig."