Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Franskraal, Overberg

Laatlam93

"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."

Onrus, Overberg

Strandloper Self Catering Units

"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."

Overberg

Fleckvieh Guestfarm

"Overberg has a lot of farm destinations with mountains and other towns nearby to visit."

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader."

Hermanus, Overberg

Hornbill House

"Bly een van ons gunsteling bestemmings!"

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Great spot for whale watching in whale season. Nice art galleries in close proximity of each other. Pleasant walk along the cliff path, with great views."

Caledon, Overberg

Leeuwenhof Guest House

"Pragtige omgewing met baie om te doen."

Struisbaai, Overberg

Two Oceans

"Mooi en genoeg om te doen vir 'n naweek."

Caledon, Overberg

Athenian Villa

"Baie mooi omgewing!"

Kleinbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Baie rustig en veilig. Volgende keer wil ek die haaie daar gaan kyk. "

Vermont, Overberg

Roos Kothuis aan't See

"A small and quiet place, ideal for a few restful days. "

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Rustige en skoon dorpie. Absoluut 'n positiewe ervaring."

Silversands, Overberg

Anne's Place

"Ek sal ander toeriste aanbeveel om gerus hierdie plek te gaan besoek. Dis 'n baie rustige omgewing waar jy lekker kan rus en ontspan. "

Bonnievale, Overberg

Beausoleil

"Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry. "

Hermanus, Overberg

The Vishuis

"Thank you so much, I had a wonderful time."

Hermanus, Overberg

Cycads Self-catering 6

"Hermanus is en was wonderlik."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Bredasdorp is 'n stil dorp en nie regtig geskik vir toeriste wat van baie bedrywighede hou nie. Daar is 'n Skeepsmuseum maar as jy baie meer wil sien, moet jy bereid wees om te ry. Dit is 'n goeie plek as jy net van die stadsgejaag wil wegkom en wil rus."

Franskraal, Overberg

Kormorant Apartment

"ideale plek as jy will wegbreek van die besige stadslewe en net wil rustig wees by die see."

Elgin, Overberg

Cheverells Farm Cottages

"Dis 'n pragtige vallei met allerlei paaie om te verken! Ons het die heerlike pizza en wynproe by Highlands Road Estate baie geniet, asook die lekker ontbyt by Rojaal teekamer. Ons sal graag weer gaan."

Struisbaai, Overberg

Fagans

"Pragtige skoon kusdorpie. Dink daaraan om dit my aftreeplekkie te maak!"

Kleinmond, Overberg

Picollo Bocca Villa

"The place is intimate and people are friendly."

Elgin, Overberg

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

"Elgin is mooi, stil en skoon met vars lig om in te asem. Pragtige plase."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Mooi plek on walvisse te kyk."

Malgas, Overberg

Breede Getaway

"The perfect place to relax and unwind with family."

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"Its very relaxed and peaceful but just not enough eating out places."

Blad
Blad 182 - Wys 5431 tot 5460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang