Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Dis baie gerieflik geleë en binne trefafstand van baie wonderlike plekke."
"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."
"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."
"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"
"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."
"Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam."
"Witsand is 'n rustige dorpie en ideal vir 'n werkbreek van die geraas van die stadslewe."