Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Overberg

The Manor House

"Ons is miskien bevooroordeeld, aangesien ons in die Overberg woon en werk. Daar is nouliks 'n ander toeristebestemming wat mooier natuurtonele bied. Dit maak nie saak in watter seisoen 'n mens hier kom kuier nie, daar is altyd asemrowende taferele wat 'n mens laat hunker na nog meer."

Fisherhaven, Overberg

Erf 473 Fisherhaven

"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."

Caledon, Overberg

Swartberg Gastehuis

"Dit is 'n pragtige omgewing."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Mooi, skoon dorpie met vriendelike mense, baie om te sien en te geniet."

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"Oulike winkeltjies, lekker koffieplekkies, pragtige ou wonings en al die groot supermarkte wat nodig is."

Hermanus, Overberg

Braeview Guesthouse

"Wow - gorgeous surrounds and places to visit."

Struisbaai, Overberg

Plottie

"Mooiste bestemming wat ek nog gesien het in die Wes-Kaap!"

Swellendam, Overberg

Eenuurkop Guest Farm

"Tyd moet gemaak word om Swellendam te besoek, dis rustig met baie besienswaardighede."

Overberg

Werfhuisie

"Ek het grootgeword op Bredasdorp so natuurlik beveel ek die Overberg aan vir enige persoon!"

Napier, Overberg

Napier All Sorts

"Absoluut ongelooflik mooi."

Overberg

Werfhuisie

"Perfek as jy uit die stad wil kom na 'n bietjie rustigheid."

Hermanus, Overberg

Haven of Peace & Garden Cottage

"Hermanus is beautiful but not in season when traffic is very congested. "

Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs

"Beslis die moeite werd, baie mooi dorpie in die Overberg. Was verras. "

Greyton, Overberg

Fiore Greyton Accommodation

"'n Tipiese plattelandse dorpie wat nou weer ontdek word. "

Witsand, Overberg

Barnacles

"'n Baie mooi, skoon en vriendelike gemeenskap."

Silversands, Overberg

Sol y Sombra

"Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces."

Pearly Beach, Overberg

Pearly Beach Cottage

"Pearly Beach is 'n baie lekker stil dorpie om na weg te breek. Dit is beslis die moeite werd om daar te gaan afpak vir 'n vakansie."

Witsand, Overberg

Seehuisie

"Ek het nie soveel vis gevang as wat ek gehoop het nie, maar volgende keer! Ons het van ons vriende na Witsand verwys en hulle was so beïndruk dat hulle dadelik 'n vakansiehuis gekoop het. So, Witsand rock!"

Bettysbaai, Overberg

Cyara

"Net genoeg van alles en nie te veel van enigiets nie."

Struisbaai, Overberg

Struisbaai Beach House

"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "

Hermanus, Overberg

Cycads Self-catering 6

"Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!"

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Country House

"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."

Swellendam, Overberg

Aviento Guesthouse

"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."

Greyton, Overberg

Three Willows

"Love Greyton. Super oulike dorp. Dink dit is waar ons sal aftree eendag!"

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Goeie ligging om omgewing te verken."

Caledon, Overberg

Oppistoepie

"Ons was aangenaam verras oor die netheid van Caledon."

Elgin, Overberg

Elgin River Lodge

"Pragtige omgewing met heelwat doendinge."

Blad
Blad 182 - Wys 5431 tot 5460
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang