Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"My gunsteling-naweekbestemming! Dit is so mooi en daar is ongelooflik baie om te doen en sien."
"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "
"Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!"
"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "
"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."
"Our only regret about Swellendam is that we were still in city-mode, because we did not realise that some places closed earlier than the time stated on the Swellendam Tourism website."
"It's a very nice and safe place. Well located for visiting the coast and Cape Agulhas."
"Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier."
"Pragtige dorpie met mooi bome en vriendelike mense. Die musiekfees was weereens van die hoogste gehalte."
"Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!"
"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."