Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"Buite-seisoen is dit veilig en die hemelse stilte met net die see en rivier is uitsonderlik!"
"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."
"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."
"Groot winkels (Spar, OK, sommige wegneem ete plekke) is toe op Sondagmiddag. As jy op 'n Sondag aankom, bring saam wat jy daardie dag gaan nodig kry."
"Best place on earth! Extremely diverse, and fun for families and large groups."
"The agricultural lands and gentle hills of the Overberg always give so much sky space and are aptly named Heaven On Earth. Little coffee shop stops and wineries, mostly child and dog friendly, make this a restful get away area not too far from Cape Town."
"'n Dorp wat mens verwelkom met netheid, goeie dienste en alles wat mens nodig het om by die see te ontspan. Net jammer van die "load shedding" wat ons almal tref."