Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Pearly Beach, Overberg

Crest 70

"It's a really nice and quiet location and I find it very safe."

Onrus, Overberg

Bosplasie

"Sal vir enigeen aanbeveel vir 'n sielsverkwikkende wegbreek."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Was by Rosmary Garden. Kos was heerlik, nagereg, (kaaskoek) was vir die prys en porsietjie bietjie duur. Alle plekke ingegaan. Vriendelike diens."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Baie lieflike plek vir 'n wegbreeknaweek."

Agulhas, Overberg

StruisVogel

"Daar is baie om te sien en sal weer die kinders vat."

Hermanus, Overberg

Shabby Chic Bubble

"Beautiful Town, needed more time."

Bredasdorp, Overberg

Ou Werf

"Yes because there are little treasures around it like Ou Werf."

Caledon, Overberg

Oppistoepie

"Caledon is okay, maar ek sal nie weer in hoofstraat wil bly, te besig daar."

Hermanus, Overberg

The Links

"It is a place that I could retire to - it provides a great balance of convenience and natural beauty and entertainment offerings. The Saturday market attests to the vibrancy of the community. Hermanus should look at catering at the restaurant level more for plant-based and gluten-intolerant visitors - it is a growing number. Otherwise, the people we met are all welcoming and friendly!"

Gansbaai, Overberg

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Geen toeriste aantreklikheid. Dorpie baie besig."

Hermanus, Overberg

The Vishuis

"Beautiful area, with lovely scenery."

Greyton, Overberg

GreyCot

"A small, tranquil town where peace and tranquillity can be found. Very sad to have to leave it to come back home!"

Hermanus, Overberg

Sit-en-kyk

"Een van die juwele van die Weskaap."

Hermanus, Overberg

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Hermanus lê tussen die see en berg vol fynbos. Wat kan jy beter kry? Dis beslis 'n paar dae se besoek werd."

Agulhas, Overberg

Speedo's en Crocs

"The most beautiful place. Second time since last September in Cape Agulhas. The weather was so beautiful. Cape Agulhas's scenery is so gorgeous. Overall a fantastic place."

Hermanus, Overberg

Voëlklip Tuinwoonstel

"Great town for a relaxing break."

Swellendam, Overberg

Dolittle Cottages

"We have often stayed in Swellendam and love this picturesque quiet little town with lots of great restaurants and little shops."

Agulhas, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Love die plekkie."

Agulhas, Overberg

34.4 Degrees South

"Rustige wegbreek aan 'n kusdorp met als wat jy nodig sou kry net 'n klipgooi daarvandaan op Struisbaai."

Agulhas, Overberg

Seaview Getaway

"We shall return!"

Betty's Bay, Overberg

Kara Mia

"Pragtige dorpie en vriendelik."

Agulhas, Overberg

Suiderstrand Self catering

"Hierdie plek het ons verras, dit is beeldskoon en ons kon heeltyd die kinders besig hou in die natuur en buite. Ons sal beslis weer daar kuier."

Caledon, Overberg

Die Pastorie

"As jy nie Caledon ken nie, is dit moeilik om geskikte eetplekke te vind. Google lewer ook nie veel opsies op nie."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Die uiterste vriendelikheid van bure en sekuriteit by hek. Ook by die winkel in die kompleks waar ons aankope gedoen het."

Agulhas, Overberg

Wafra

"Die dorpie ontplof met ontwikkeling. Die mees suidelike punt is ook oorgedoen en vir seker 'n lekker her-besoek gewees."

Agulhas, Overberg

Alkantsee

"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."

Agulhas, Overberg

Lighthouse Stay

"Pragtig aan die suidelike kant van Afrika- ons kon heerlik stap."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers