Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Daar is heelwat om te doen en te bekyk. Ons het die eens wêreldbekende natuurtuin besoek en kon sien waarom dit so 'n uitsoekplek in vergange jare was. Dit is nog steeds iets baie besonders en die moeite werd om te besoek, al is dit nie meer in dieselfde toestand as wat dit in sy glorietyd was nie."
"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."
"Roads can do with an upgrade but other than that it was awesome super awesome."
"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."
"Mooi dorpie, en baie om te doen. Skoon strande en vriendelike mense. Baie lekker restaurante om by te eet."
"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
"There are so many things to do and see. Excellent food and wine along with the never-ending wonderful views make Overberg a great destination for a holiday."
"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."