Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.
"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "
"Most shops and restaurants are not open during the week. However, still a lovely destination."
"Baie mooi en rustige plekkie. Het die perde en staproetes (veral die Waterval) baie geniet."
"Definitief asemrowende natuurtonele, watervalle en natuurwonders, iets wat elkeen beslis moet gaan besigtig! Hier vind jy weer jou siel tussen al die rye en rye pragtige plantasies en watervalle."
"Ons het spesifiek gegaan om die lift te ervaar, maar helaas elke keer as ons bel was die lift buite werking. Die tegnikus bly op pad, maar kon nie die lift aan die gang kry nie. Wat 'n jammerte."
"Ek sal die plek aan almal aanbeveel. Die natuurliefhebber se droom. Ek het my tydjie daar terdeë geniet."
"Vir ons mense daar buite wat graag in die veld gaan loop en die natuur waardeer en bewonder. Hierdie is vir jou. Lekker loo roetes vir die hikers, lekker geskiedenis en stories oor die Kaapsehoop. Ongelooflike uitsig oor die laeveldvallei. Iets wat julle moet sien."