Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1616 resensies.
"Kaapsehoop is wat ek altyd gehoor het, prentjie mooi en klein deeltjie van God se almag is daar te sien."
"Dit is klein dorpie met 'n Spar en baie restaurant. Die Great Swing is ongelooflike ervaring sowel as om in die lift na die woud onder in die Gorge te gaan."
"Ons is motorfiets ryers en daardie berge is 'n droom om in rond te ry. Natuur is besonders. Mal oor die mis vroegoggende. Ons love die Laeveld. "
"Stil dorp met baie potensiaal. Die hysbak wat in die ravyn afgedaal het, was iets besonders. "
"Die plekkie gaan agteruit wat baie hartseer is, maar die natuurskoon kan nooit agteruit gaan nie. Dit bly pragtig daar!"
"Pleasant, relaxing vibe. Woodsman complex has great bar and restaurant, charming and quaint bookstore downstairs with stunning gift shop and coffee shop, all owner/family managed and run."
"Pragtig wonderlik en sal weer besoek, maar ongelukkig nie weer dieselfde bestemming nie."