Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1599 resensies.

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"Wat 'n pragtige dorp. Als is daar."

Graskop, Panoramaroete

Beausa Chalets

"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"Sentraal geleë naby alle bestemmings."

Graskop, Panoramaroete

Monia

"Graskop is a beautiful place one needs to visit."

Sabie, Panoramaroete

Misty Mountain

"Baie mooi dorpie, net bietjie klein en min om te doen in die dorp, maar dit bly mooi!"

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Sabie self in die dorp het vir my baie agteruit gegaan. Daar 'n paar goeie restaurante. Spar is 'n aangename plek om inkopies te doen. Maar res van dorp is ongelukkig verwaarloos volgens my."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"A lovely little historical town. Loved our visit there."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Mooi rustige dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Fantasties al was dit mistig en koud. Sal graag Merry Pebbles in die somer besoek."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Angels Mist Guest House

"Dit was so bietjie teleurstellend dat ons nie veel perde gesien het nie."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Ons love Sabie. Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Van die eetplekke was toe gedurende die week. "

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Harry's Pancake is die beste!"

West Acres, Panoramaroete

9 on Feijoa

"Netjiese area en nie te vêr van inkopiesentrums nie."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Gorge Lift, sywurm plaas word aanbeveel. "

Kaapsehoop, Panoramaroete

Bohemian Garden Cottages

" Love Kaapsehoop, it is quaint and the setting is beautiful. Plenty to do in the area if you get out and look."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"A nice place with lots of sites to see that will literally take your breath away with jaw dropping natural beauty."

Graskop, Panoramaroete

Autumn Breeze Manor

"Die tyd het daar stil gaan staan, dieselfde ou winkeltjies as 30 jaar gelede. Natuurskoon uitgesluit, dit is wel pragtig. "

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Die restaurant en personeel was puik!"

Kaapsehoop, Panoramaroete

Mountain Haven Guest House

"Pragtige dorpie met al die perde!"

Sabie, Panoramaroete

Bananien Lodge

"Watervalle is baie mooi."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Kaapsche Hoop Gastehuis

"Pragtige juweel van 'n dorpie met baie vriendelike inwoners."

Sabie, Panoramaroete

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Bekommerd oor die hoeveelheid winkels wat leeg staan. Bly 'n pragtige plekkie in die laeveld."

Panoramaroete

Country Lane Lodge

"Beslis een van Suid-Afrika se mooiste natuurjuweeltjies!"

Graskop, Panoramaroete

Monia

"Dit was 'n aangename ondervinding om Graskop te besoek."

Sonheuwel, Panoramaroete

Cronje Cottage

"Hierdie deel waar ons was, was aan te beveel."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Ons was daar op Dinsdag en Woensdag - maar ongelukkig was daar net omtrent 2 eetplekke oop vir ontbyt, middag of aandete! Ons het nogtans twee maal 'n heerlike aandete by die Silver Mist Restaurant genuttig."

Sabie, Panoramaroete

Merry Pebbles Resort

"Daar is verskriklik baie groot slaggate op die pad tussen Hazyview en Sabie. In Sabie self is die pad baie beter. Pragtige dorpie."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Plek met baie verassings!"

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang