Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.
"Lieflike kunsdorpie. Perde 'n onvergeetlike ervaring. So mooi om te sien en beleef. Was hier tydens Wild Horse Festival. 'n Moet om te beleef. Baie vriendelike mense in dorp. "
"Vermy die deel rondom Spar op 'n Saterdagmiddag. Taxi's parkeer die strate toe en hordes mense sit en drink op die sypaadjie. Daardie deel van die dorp voel baie onveilig. "
"Dis 'n baie lekker plek nabygeleë aan watervalle en ander goed om te doen. Ook naby aan die Krugerwildtuin. "
"Dit is 'n groot jammerte dat die hysbak by Graskop-ravyn so baie buitewerking is."
"Dit is 'n pragtige, rustige omgewing en daar is baie plekke om daar te gaan ontdek."
"Sabie het nie so baie te sien, maar ons het wel Graskop besoek en was baie tevrede."
"Dis 'n moet om Graskop en omliggende dorpies te besoek. Dis regtig 'n paradys."
"Sabie is a safe place for travellers we really enjoy wish to come for weekend away."
"The dam and river and waterfall should be developed and made accessible."
"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"
"Baie mooi dorpie, net bietjie klein en min om te doen in die dorp, maar dit bly mooi!"
"Sabie self in die dorp het vir my baie agteruit gegaan. Daar 'n paar goeie restaurante. Spar is 'n aangename plek om inkopies te doen. Maar res van dorp is ongelukkig verwaarloos volgens my."