Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"Verlief op Kaapsehoop sal graag elke jaar wil teruggaan. As jy 'n staptoer wil geniet en die Waterval wil besoek is dit perfek. Die perde bly my gunsteling en natuurskoon en mense van Kaapsehoop is vriendelik en maak dit lekker om saam hul kuier."
"The Graskop area itself seems like a very unsafe area with extremely bad roads. Only 1 Spar in the area. No known restaurants. And all the restaurants in the area are very pricey! "
"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."
"Elke persoon moet tenminste eenkeer in hul leeftyd Sabie gaan bekyk. Dis baie mooi. "
"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."
"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "