Resensies van Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.69 uit 5 gekry volgens 864 resensies.
Fanie B. - 16th May 2021
staying in Prins Albert
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Nanno E. - 15th May 2021
staying in Prins Albert
Interessante en pragtige omgewing!
Hester H. - 12th May 2021
staying in Prins Albert
Pragtig, veilig en silwerskoon.
Louise C. - 11th May 2021
staying in Prins Albert
Wat 'n verassing om na die kronkelpad deur die Berge of met die langpad uit die Kaap te ry en so 'n beeldskone dorpie te kon aantref. Was verbaas oor al die lieflike verskeidenheid eetplekkies en die vriendelike gemeenskap van die inwoners.
Marius G. - 9th May 2021
staying in Prins Albert
Excellent tourist orientated town with lots of info and people who makes you feel welcome. Excellent museum with an excellent and touching section on the impact of forced removals of the groups area act.
Marcelle C. - 6th May 2021
staying in Prins Albert
Te min restaurante vir die hoeveelheid mense. Het nie geweet ons moes plek bespreek om eetplek te kry nie. Het vreeslik lank gewag vir kos - vir aandete sowel as ontbyt by 'n ander plek.
Danie G. - 5th May 2021
staying in Prins Albert
Pragtige skoon dorp. Baie te sien. Orals heerlike etes. Vriendelike mense.
Karl-heinz N. - 3rd May 2021
staying in Prins Albert
Baie netjiese, skoon dorpie. Kan sien inwoners gee om en is trots op hul dorp.
Chris R. - 3rd May 2021
staying in Prins Albert
Stunning litlle Karoo town!
Cindy H. - 1st May 2021
staying in Prins Albert
Wonderful town with so many things to do and see within town and surrounds.
Petru E. - 1st May 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie, sal vir seker weer die dorp besoek en vir seker weer by 81 on Church aanbly.
Hansie S. - 29th April 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie met gasvrye, interessante inwoners. Goeie restaurante.
Christine C. - 28th April 2021
staying in Prins Albert
Pragtig.
Colin D. - 27th April 2021
staying in Prins Albert
A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could.
Leon En Dorothy L. - 27th April 2021
staying in Prins Albert
Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet.
Elzette Z. - 26th April 2021
staying in Prins Albert
Netjiese, skoon dorp.
Herman L. - 26th April 2021
staying in Prins Albert
The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination.
Marius D. - 25th April 2021
staying in Prins Albert
Baie om te doen in die distrik. Heerlike kos in plaaslike restaurante.
Anel M. - 20th April 2021
staying in Prins Albert
My eerste besoek gewees, maar definitief nie die laaste nie.
Elbie H. - 19th April 2021
staying in Prins Albert
My gunstelingdorp. Baie skoon en die natuurskoon pragtig.
Edith J. - 18th April 2021
staying in Prins Albert
Kan nogal lekker warm word daar (as dit jou sal pla, nie vir ons) en die muskiete mag 'n probleem wees as hulle van jou hou! Gelukkig het meeste akkommodasies muskietnette by die slaapareas, maar vleisbraai kan lastig wees.
David F. - 17th April 2021
staying in Prins Albert
Prince Albert is ideal for a 2 or 3 night stay.
Callie T. - 17th April 2021
staying in Prins Albert
Pragtige Karoodorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, lekker olyfolie, fantastiese kaas.
Callie T. - 16th April 2021
staying in Prins Albert
Baie besonderse Karoodorp met besonderse mense, baie lekker restaurante en baie goeie kaas.
Gert G. - 15th April 2021
staying in Prins Albert
Pragtige kunsdorpie met Karoo-tema, huise oor die algemeen baie goed versorg, Lazy Lizzard se lampasteitjies 'n moet.
Jopie B. - 14th April 2021
staying in Prins Albert
'n Besoek aan hierdie besondere plekkie is in alle opsigte die moeite werd! So mooi skoon dorp met sulke vriendelike mense en soveel om te sien en ervaar. Vermy net Maandae, want dan is die meeste plekke toe (seker om te rus na die naweek).
Theresa D. - 13th April 2021
staying in Prins Albert
Wonderlike plattelandse dorpie. Lanklaas so mooi skoon en netjiese strate en woonbuurte gesien. Interessante winkeltjies en restaurante om te besoek. Mal daaroor!
Cisca B. - 12th April 2021
staying in Prins Albert
Prins Albert is 'n klein juweel. Ons het die kunsgallerye en koffiewinkels baie geniet. Die hoogtepunt van ons kuier was die toer met die Unimog op teen die Swartbergpas! Dit was 'n belewenis en die tieners was gek daaroor. Bespreek by die Swartberg Hotel vir die toer.
Emlyn M. - 11th April 2021
staying in Prins Albert
A very nice little town and the hotel restaurant was very good.
Talita V. - 9th April 2021
staying in Prins Albert
Mooiste skoonste dorp.
Jeanine G. - 8th April 2021
staying in Prins Albert
Interesting little town. Lovely restaurants and coffee shops.
Marina L. - 6th April 2021
staying in Prins Albert
Pragtige dorp wat vir elke toeris 'n genotvolle geleentheid aanbied.
Helga S. - 6th April 2021
staying in Prins Albert
Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het.
Johan S. - 2nd April 2021
staying in Prins Albert
Besoek gerus Prins Albert. Die Hotel is 'n gawe opsie met 'n goeie ontbyt en 'n 4x4-toer oor die Swartbergpas en 'n sjampanje ontbyt.
Etienne S. - 2nd April 2021
staying in Prins Albert
Besoek The Rude chef en gin-kroeg.
Marthinus P. - 1st April 2021
staying in Prins Albert
Pragtig. Die restourasiewerk in die dorp is rede tot blymoedigheid.
Jacques M. - 30th March 2021
staying in Prins Albert
Gaan eet by Henriette se the Rude Chef!
Gert P. - 30th March 2021
staying in Prins Albert
Prentjie mooie dorpie!
John K. - 29th March 2021
staying in Prins Albert
Vriendelike inwoners, skoon dorp en 'n kunstenaarsparadys.
Pieter K. - 26th March 2021
staying in Prins Albert
Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za