Indien jy Shelly Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelly Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelly Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelly Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelly Beach akkommodasie
86 lekke plekke om te bly
Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) in Shelly Beach. Dié ...
15 Shelly Strand is 'n bekoorlike strandfront-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n klein kus...
Eden Dunes 63 is 'n oulike grondverdieping-vakansiewoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dit is in 'n veilige komple...
Bondi Beach No. 11 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Bondi Beach-kompleks in Shelly B...
Eden Dunes 70 is 'n oulike vakansiewoonstel met asemrowende see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks in Shelly B...
Bondi Beach is die ideale eenheid teen die see en boonop spog dit met direkte toegang tot die strand. Die kompleks ...
Sea Breeze Shelly Beach bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe in die kusdorpie Shelly...
Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë...
FG Club Hacienda is ongeveer 112 km van Durban af en is die beste plek om die Suidkus te verken. Dié gerieflike d...
4 Summer Place is in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Gaste kan rustig op die bed lê en luiste...