Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2042 reviews.
"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."
"Margate main strand is glad nie lekker nie, die toilet-fasiliteite is net 'n helse probleem, ons kuier nooit in Margate nie, ons gebruik die strande by Uvongo of Blue Lagoon-area."
"Awesome little village, very private and quiet. Be aware that connectivity is very patchy on most networks. "
"Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis! "
"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."
"In addition to proximity to the sea, it was easy to get to other places of interest/activities such as the Oribi Gorge and animal parks. However, we struggled with restaurants as they closed early and the ones we tried for Christmas day were closed. "
"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."
St Michael's-on-Sea, South Coast
La Carona 3"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."
"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."