Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

Ramsgate Beach, Suidkus

Shemara

"Ramsgate is ons hoofkeuse as ons vakansie hou."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 21

"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."

Lawrence Rocks, Suidkus

Calamari 9

"Uitstekend lekker."

Pennington, Suidkus

Sea Forever

"Nice quite holiday town. "

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 12

"Beach needs some improvement."

Margate, Suidkus

Bondi Beach 45

"Margate main strand is glad nie lekker nie, die toilet-fasiliteite is net 'n helse probleem, ons kuier nooit in Margate nie, ons gebruik die strande by Uvongo of Blue Lagoon-area."

Trafalgar, Suidkus

Waves End Holiday Home

"Awesome little village, very private and quiet. Be aware that connectivity is very patchy on most networks. "

Pennington, Suidkus

Pennington Retreat

"Pennington is pragtig en baie rustig."

Ramsgate Beach, Suidkus

Periwinkle 1

"Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis! "

Sunwich Port, Suidkus

Jacobs Cottage by the Ocean

"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."

Munster, Suidkus

The Merry Crab

"Skoon en veilig."

Ramsgate Beach, Suidkus

La Dique 2

"Baie skoon en veilig. Nog dele wat ongerep is waar die natuur waardeer kan word."

Marina Beach, Suidkus

Marina Glen Holiday Resort No.26

"We love Marina Beach! Nice,calm private beach!"

Manaba Beach, Suidkus

Drie Palms Nr 4

"Quiet except for the fireworks that ruined an otherwise great location."

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 211

"To much of criminal activity."

Ramsgate, Suidkus

Bellevue Guest Lodge

"Net te besig tussen Kersfees en Nuwejaar."

Ramsgate, Suidkus

Summer Dreams

"In addition to proximity to the sea, it was easy to get to other places of interest/activities such as the Oribi Gorge and animal parks. However, we struggled with restaurants as they closed early and the ones we tried for Christmas day were closed. "

Munster, Suidkus

Lala @ C

"Baie stil. Nie veel winkels nie, maar dit is baie mooi omgewing."

Munster, Suidkus

Lala @ C

"Baie sentraal geleë tussen verskeie strande, en die natuurskoon is fantasties."

Pennington, Suidkus

Grace on Minerva

"Veilig en skoon strand."

Port Shepstone, Suidkus

Soleil South Coast

"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

La Carona 3

"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."

Hibberdene, Suidkus

Hibberdene River Resort Unit 98

"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."

Ramsgate, Suidkus

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Rustige dorpie, maar vergeet om by die Waffle House in te gaan binne seisoen."

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang