Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

Margate, Suidkus

The Homestead Margate

"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."

Ramsgate Beach, Suidkus

Gracelands Beach Lodge

"Rock pools were amazing, not too busy lovely place family loved it."

Southport, Suidkus

Seashells Cottage

"Ideale bestemming vir mense wat verkies om nie omring te wees met massas mense nie. Daar is 'n granny pool by albei strande, wat heerlik is vir jonger kinders. Blouvlagstrand is nie té vol nie, en naaste dorp met winkels is Port Shepstone, net paar km weg. "

Ramsgate Beach, Suidkus

Praslin 10

"Baie lekker strand."

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 14

"Dis 'n uitstekende beach."

Ramsgate Beach, Suidkus

Anthurium 788

"Kort vir seker net 'n groter strandwinkel."

Ramsgate Beach, Suidkus

Ramsgate Palms 2

"Skoon en netjies, veilig vir kinders. "

Ramsgate Beach, Suidkus

Praslin 10

"I’ve always loved Ramsgate as it’s got wonderful beaches and attractions."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Sands 6

"Wonderful place."

Manaba Beach, Suidkus

Libra Holiday Flats Unit 2

"Good location everything close by ─ perfect."

Marina Beach, Suidkus

The Sea Cottage

"Skoon, pragtige swemstrand."

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Goed vir 'n stil, rustige vakansie. Geen winkels of eetplekke naby."

Anerley, Suidkus

9 on Riverview

"Baie sentraal geleë en tog is die strandjie klein genoeg dat daar nie groot massas mense is wat mekaar vertrap nie."

Shelly Beach, Suidkus

Summer Place 31

"Heerlike, rustige plek om die batterye te herlaai. Vriendelike mense! "

Margate, Suidkus

Villa Tropicana

"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "

Pennington, Suidkus

Pennington Retreat

"Baie netjies en baie lekker om daar te bly."

Margate North Beach, Suidkus

Sie-Esta no 5

"Beste strand waar ons nog was oor 'n Desember-vakansie."

Margate Beach, Suidkus

Rondevoux 18

"It was fantastic and it was near our place it's also clean."

Ramsgate Beach, Suidkus

Ramsgate Palms 23

"Baie lekker is strand behalwe klippe by laagwater."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 21

"Was al van te vore in Uvongo - geen noemenswaardige veranderinge nie."

Mtwalume, Suidkus

34 La Vista

"Baie klein, oulike plekkie."

Shelly Beach, Suidkus

Summer Place 31

"A relaxed Shelly Beach has the facilities/malls of the larger towns. Oribi Gorge was the highlight of the area. The restaurants and eateries really did surprise. Good food. We visited Breakers (seafood), Schooners (eisbein and fish), Jaxx (pizza best ever), the Green Chillie (Indian curry). Ski boat club/area provides access to charters for fishing etc. Good destination to explore the bottom portion of the south coast. "

Pennington, Suidkus

Sea Forever

"My first visit, will see us again, and want to play the golf courses and visit all restaurants next time."

Ramsgate Beach, Suidkus

Shootershill

"Ramsgate het twee swemstrande. Ramsgate is baie stiller as Margate, en weg van die vreeslike gewoel, maar tog naby genoeg ─ 3 km."

Margate North Beach, Suidkus

Mont Blanc 29

"Manaba Beach is nader en baie lekkerder, skoner en minder mense."

Hibberdene, Suidkus

Hibberdene River Resort Unit 98

"Hibberdene is een van die lekkerste swemstrande - enige mens wat nog nie daar was nie, mis uit op iets groot en kies dan sommer Hibberene River Resort. Excellent diens en jy verdien 'n blaaskans in stilte en `n veilige resort!"

Mtwalume, Suidkus

La Vista Beachfront Unit

"A bit far from shopping and things to do for teenagers. Otherwise it was fine."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Heerlike en veilige strandgebied, met genoeg winkels in die omgewing."

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang