Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."
"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
"Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie. "
Oribi Gorge Nature Reserve, South Coast
Beechwood Cottage"Vir seker die beste vakansie vir 'n avonturier - so baie om te doen in die pragtige omgewing!"
"Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik."
St Michael's-on-Sea, South Coast
Falling Waters Guest Lodge"Beter as Margate, ens. gedurende “peak” tye. "
"Dis 'n vissermanstrand met geen fasiliteite. Maar 'n skoon strand en lekker om te gaan stap. Winkelspruit strand is net n klipgooi weg."
Margate North Beach, South Coast
Anguna Holiday Flats"Skoon water selfs met baie reën. Mooi oop strand en daar was nooit te veel mense vir die strand nie."
"Ek dink die swemstand is baie klein en daar is nie stap geleentheid op die strand nie."
"Close to Shelly Beach and Margate and easily accessible from Highway. Good Police presence in area and enough car guards when you are at any of the beaches. Nice friendly Spar. German Restaurant at St Michael's worth visiting - good service and food and reasonably priced. Toilets on Beach need attention if you compare this with Marina Beach. "
"There's just something special about the atmosphere, as has been for years. Always my favourite beach."
"Dis nie sleg nie, maar vir enige ander aktiwiteite moet jy uitry, dis nie loopafstand nie."
"Bad weather may result in a lack of entertainment in Ramsgate but weather permitting, the beaches are stunning! "
"Ongelukkig kon ons nie op die oomblik enige tyd van die dag by Uvongo strand swem nie agv storms vroeër die jaar."