Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."
"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."
"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."
"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."
St Michael's-on-Sea, South Coast
Ipanema 6"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."
"First time at Warner Beach. Really enjoyed the quiet beach and nearby amenities. Will definitely go back again."
"Dis baie sentraal geleë aan al die toeriste attraksies en die strande is baie mooi en nie gewoonlik oorvol nie."
"Baie rustig en gemaklik. Vriendelike mense, heerlike eetplekke! Als wat mens benodig in 'n radius van 50 km."
"Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak. "
"Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is."
"Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming."
"Please bring back the theme park, it served as great entertainment. The beach is beautiful and clean."
Oribi Gorge Nature Reserve, South Coast
Beechwood Cottage"Dit was heerlik dat ons woonplekkie so na aan die Gorge was. Dis 'n bestemming wat ons as 'n gesin definitief weer sal wil beleef in die toekoms."