Verified Reviews

South Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast

Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.

Umzumbe, South Coast

Cycasia Lodge

"We really loved the place."

Uvongo, South Coast

Uvongo Sands 6

"Ek was ongelukkig dat daar nie 'n strand is waar jy op die sand kan loop of sit nie."

Ramsgate Beach, South Coast

Providence 40

"Weer was onstuimig en dus kon ons nie juis van die strande gebruik maak nie, maar van wat ons wel kon sien en gebruik is alles netjies en skoon. Geriewe om die strand is so geleë dat dit in loop afstand is."

Marina Beach, South Coast

The Sea Cottage

"Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het."

Margate Beach, South Coast

Arabella No.2

"Very happening vibe. Loved it."

Lawrence Rocks, South Coast

Carmel View

"A place for family and fisherman to enjoy an affordable stay, with all the convenient shops and resturants just a stone throw away."

Manaba Beach, South Coast

Sonnestrale House

"Skoon en mooi strand en see uitsig "

Ramsgate Beach, South Coast

The Beachfront Unit 8

"Daar is bitter min daar om te doen nou, als gaan agteruit! Margate is selfs erger, dit gaan daai plekkies doodmaak!"

St Michael's-on-Sea, South Coast

Beach Wood Cottages

"Met al die storms is die strande verspoel, maar die uitsig van die see is nog daar. Perfekte plek vir n rustige wegbreek."

Warner Beach, South Coast

Beachfront Cabanas

"Excellent holiday destination."

Margate, South Coast

Branderkant 7

"Ek was 20 jaar gelede in Margate, en dit is nie meer veilig of lekker om in die aande daar rond te stap nie. Dit is maar soos ander dorpies ook. My ervaring oor die algemeen was positief."

Shelly Beach, South Coast

4 Summer Place

"Gaan kuier asb. by Lake Eland by Oribi want dit is regtig pragtig daar. Dit is nie ver ry van Shelley Beach af nie en die views is te awesome om te mis. Daar kan jy ook die langste zipline vat wat regtig 'n groot plesier is om te doen. Jy kan daar ure vertoef en geniet. Ek beveel dit seker aan vir almal."

Uvongo, South Coast

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Baie lekker vakansiebestemming."

Umzumbe, South Coast

Ocean View

"Sal enige tyd die plek aanbeveel."

Manaba Beach, South Coast

Beau Vista no 4

"Bietjie weg van die gewoel in Margate self en daarom ideaal vir vakansie en rus."

Marina Beach, South Coast

The Sea Cottage

"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."

Warner Beach, South Coast

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."

Margate, South Coast

Branderkant 7

"We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience."

Margate, South Coast

La Corsica 9

"Ek sal altyd by Margate bespreek."

Warner Beach, South Coast

Aloes No.21

"Dis baie na aan enige winkel of restaurant wat jy benodig. "

Manaba Beach, South Coast

Beau Vista no 4

"Het die walvisse en dolfyne elke dag baie geniet."

Hibberdene, South Coast

Hibberdene River Resort Unit 98

"Klein dorpie, daar is groter Suidkus dorpies naby genoeg as groter inkopiesentrums en 'n gewoel van mense gesoek word."

Marina Beach, South Coast

San Lameer Villa 1920

"Beveel hierdie oord sonder twyfel aan!"

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers