Verified Reviews

South Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast

Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.

Warner Beach, South Coast

8 Ocean Breeze

"Was lekkerder as Toti se hoofstrand"

Ramsgate, South Coast

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Alles is binne stapafstand vanaf Blue Door. Goeie eetplekke. "

Uvongo, South Coast

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Te veel om oor te praat, hierdie spasie is beslis te klein om alles op te noem, net een woord sal alles opsom: onvergeetlik!"

Uvongo, South Coast

Topanga 35

"Naby Shelley geleë. Die LM Prawn Restaurant was baie lekker om by te kuier."

Umzumbe, South Coast

Cycasia Lodge

"Good fishing spot."

Manaba Beach, South Coast

Natspat 20

"Dit was en sal nog altyd 'n stand met waarde vir jou geld wees. Almal was gerus en veilig op die strand."

Ramsgate, South Coast

The Beachfront Unit 11

"Ons het Ramsgate werklik geniet omdat die omgewing baie stil is. Ons het baie plekkies en winkels gaan besoek en dit was heerlik. Ek sal Ramsgate enige tyd vir mense aanbeveel. "

Woodgrange, South Coast

Beach Cove

"Small and sleepy coastal town but very central so it is ideal if you want to travel up or down the South Coast for a day trip."

South Coast

Serenity

"Lekker."

Ramsgate, South Coast

The Beachfront Unit 8

"Wonderlike plattelandse gevoel."

Munster, South Coast

Dolphin Bay Beach House

"Munster is baie rustig en pragtig. Sekuriteit is egter 'n probleem."

Lawrence Rocks, South Coast

Chesapeake Bay 30

"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."

Doonside, South Coast

3 Key Largo

"Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen."

Munster, South Coast

The Merry Crab

"Munster is a very beautiful area. The beach is stunning and it's safe."

Ramsgate, South Coast

The Beachfront Unit 2

"Die Mac Bananna is beslis 'n heerlike dag wegbreek en pannekoek of ontbyt eet is 'n moet. Die winkelsentrums is heerlik skoon en glad nie so duur as wat verwag sou word binne seisoen nie. Ramsgate strand is heerlik skoon en beslis familie en swem vriendelik en Julie is ook dan natuur tyd, lekker weer, sonskyn strande en warm see water die opgewondenheid oor die sardien run is aansteeklik of jy visvang of nie. Croc world is energiek en leersaam en die slang park 'n groot verassing en leersaam. Ryp word van piesangs, Walvis speel plek regtig besonder, snorkel saam met ongenooide gaste, dolfyne en voortreflike eet plekke, apies wat rond rits, verskeie voëls en heerlike stap roetes langs die strand en in die plantasies. Elke kilometer was die moeite werd. Dankie Ramsgate vir die gratis "booklets" ivm omgewing gebeurtenisse dit het ons beslis gehelp. Julle rock!"

Uvongo, South Coast

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Een van die beste strande vir die vissermanne. Altyd 'n plekkie om lyne nat te maak."

St Michael's-on-Sea, South Coast

Ipanema 3

"St Michael's-on-Sea is 'n pragtige strand wat nie so toeloop van mense het nie. Met ander woorde jy kan 'n rustige dag op die strand geniet sonder om vertrap te word. Dit is ook baie sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. 'n Juweel aan die Natalse Suidkus!"

Warner Beach, South Coast

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"If they can only accommodate us with fan heaters."

Margate Beach, South Coast

Rondevoux 29

"Place to be at any time."

Leisure Bay, South Coast

Leisure Bay Self-catering

"I adore this area. So many thing to do for adults and kids. Aqua parks, nature reserves, play parks, game drives, coffee and banana farms, great places to eat, etc."

Trafalgar, South Coast

Jungle @ C Log Cabin

"Trafalgar is a beautiful place but far from shopping center."

Warner Beach, South Coast

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Baie lekker strand en "tidal pool". Kan dalk meer lewensredders te sien kry."

Uvongo, South Coast

Uvongo Sands 6

"Sal beslis weer gaan."

Shelly Beach, South Coast

Eden Dunes 58

"Buite seisoen is dit rerig stil,en alles wat jy nodig het is baie naby die woonstel. Bekostigbare eetplekke net om die draai, en hang af hoe avontuurlustig jy is, is daar genoeg plekke en besienswaardighede as jy bereid is om 'n bietjie uit te ry."

Manaba Beach, South Coast

Queen Elizabeth 3

"Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus."

Uvongo, South Coast

Topanga 35

"Het reeds vir vriende en familie aanbeveel. "

Page
Page 61 - Showing 1801 to 1830
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers