Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Lekker rustige atmosfeer."

Melville, Suidkus

Banana Beach Holiday Resort

"Lekker gewees met klein kinders, ideaal vir klein kinders."

Munster, Suidkus

Kaja vir Baja

"Baie lekker stil, maar naby genoeg aan attraksies. "

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Falling Waters Guest Lodge

"Place is good but needs more restaurants. "

Doonside, Suidkus

2 Key Largo

"Baie sentraal - goeie, skoon strande."

Umzumbe, Suidkus

Ridgeview Accommodation

"Baie skoon en vriendelik. Sal eendag daar wil aftree. "

Warner Beach, Suidkus

Aloes No.21

"Warner strand is heerlik met poele vir klein kindertjies om te gaan explore!"

Umzumbe, Suidkus

Summer Place - Lookout

"Pragtige stukkie wêreld!"

Ramsgate Beach, Suidkus

Hubbly Bubbly

"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."

Manaba Beach, Suidkus

Sue Casa 3

"Baie sentraal en die swem strand is heerlik."

Margate Beach, Suidkus

Rondevoux 18

"Beach very visitor friendly and clean not overcrowded."

Umzumbe, Suidkus

Cycasia Lodge

"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."

Munster, Suidkus

Lala @ C

"Peaceful area with everything one could need, definitely a get away destination."

Umtentweni, Suidkus

23 Ambleside Retreat

"It's a great restful place. Just what we needed."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Beach Wood Cottages

"Baie lekker area. Strande lekker en kos plekke baie aangenaam."

Uvongo, Suidkus

Topanga 35

"Amazing vakansie bestemming! "

Umtentweni, Suidkus

Stephan's Guest House

"Omdat ek daar vir 10 jaar gewoon het is dit lekker om te sien dat die plekke so goed instand gehou word. Die ligging is perfek, ons het elke oggend met 'n see-uitsig wakker geword. Die personeel is so hulpvaardig en altyd vriendelik. Stephan is ook 'n baie aangename persoon hou van 'n geselsie. "

Doonside, Suidkus

5 Key Largo

"Rustige omgewing en naby alles."

Pennington, Suidkus

Pennington4u

"Asemrowende mooi omgewing."

Warner Beach, Suidkus

31 Ocean Breeze

" Teleurstellend om die strand see swembad leeg te sien agv teëls wat stukkend is en dit lyk of dit nog baie lank gaan leeg bly. Die stadsraad sukkel met storm skade en dit lyk of finansies 'n probleem is."

Marina Beach, Suidkus

The Sea Cottage

"Wonder of die Blouvlagstatus nog van toepassing is op Marina Beach."

Ramsgate, Suidkus

Branderkant 7

"Not many places to play pool. But other then that was great."

Warner Beach, Suidkus

Cabanas Del Mar 2

"In general it was a very pleasant stay, friendly people. We felt safe at all times."

Warner Beach, Suidkus

Ocean Breeze 38

"Was skoon en 'n baie rustige strand buite seisoen."

Ramsgate Beach, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Ramsgate beach is a safe and fantastic beach. There is so much to do and it is always clean there. "

Margate, Suidkus

Eden Dunes 58

"Ek was nie so gek na Margate nie, St Michaels-on-Sea was 'n baie lekkerder strand!"

Ramsgate Beach, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Meer kan een mens zich niet wensen."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Very quiet this time of the year."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is n klein rustige plekkie."

Margate, Suidkus

Villa Tropicana

"Great place, hope to see you soon."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang