Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Ramsgate is naby alle geriewe. In 'n omtrek van 10 kilometer kry jy alles wat jy wil hê."
"Warner Beach is al vir baie jare 'n baie gewilde vakansiebestemming. Daardie hele omgewing is baie gewild met vakansiegangers en "locals". (Ook naby genoeg aan Durban en al die aantreklikhede wat dit bied.)"
"Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer."
"Warner Beach was lovely. The beach was great until some "sangomas" came and /buried some dead chickens on the beach. This ruined it just a little for me, we had to make sure we stayed upwind from them. I was also sad to see the swimming pool on the beach with palisade fencing and locked. I grew up in Toti and that area is like home to me, so loved being back there. The little coffee shop at the Checkers centre right there where we had brunch was lovely. The food was great and the lady who served us was great and made us feel right at home. All in all our weekend was great."
"Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede. "
"Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe."
"As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop? "
"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"
"Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon."
"Lovely, quite town. The local Quick SPAR and deli/ butchery nearby had friendly welcoming staff. Everything you need is a short drive away. The beach was stunning. Definitely offers an oasis away from the hustle of city life. "