Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."
"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"
"Dit is 'n groot strand, maar daar is mooier strande beskkbaar. Glad nie sleg vir die afstand vanaf Blue Sky Mining Backpackers & Lodge nie."
"Ek sou 5 sterre gegee het maar ek was bitter ongelukkig dat Lucien strand nie instandhouding op hulle haainette doen voor die vakansie tye nie. "
"Just a pity the community have not done something about all the rubbish on the beaches. "
Oribi Gorge Nature Reserve, South Coast
Beechwood Cottage"Oribi is a hidden gem not far from Durban. The vistas are beautiful and this is a photographer's paradise. Attractions including Lake Eland, Oribi Hotel and Leopard Rock are all close by. Wonderful place. "
"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."
"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."