Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 346 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley View Cottage"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Splashy Fen Mtingu Camp"Die beste, die mooiste, die skoonste, beslis 'n moet vir alle reisigers."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Tin Can Glamping Caravan"Aaklige dorp. Koop liewers alles wat jy nodig het voor jy daar aankom en bly liewers in die natuurreservate."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Pragtige klein dorpie met die mooiste restaurante!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"A warm country village with lots to offer."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Tin Can Glamping Caravan"Die dorpie is klein en eenvoudig, maar het wat nodig is vir inkopies, restaurante en besienswaardighede. Dis ook in 'n pragtige omgewing geleë, met baie om te sien en doen in die natuur."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Gerieflik geleë naby Sani Pass of Lesotho indien jy die pas wil ry of Lesotho wil besoek. Pragtig geleë by Drakensberge."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Underberg's nature is absolutely beautiful. It is not nice to mislead customers as to the view they would have!"
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Nice as a stay over en route to the Western or Eastern Cape."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pin Oak Cottage"A lovely getaway area with stunning views. At the moment driving up to Underberg is rather concerning as the R617 has some serious potholes. However road works are taking place at certain spots. Travel carefully if going there."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm"Die Naudésnekpas moet beleef word!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Tin Can Glamping Caravan"Paaie vanaf Clarens na Underberg nie van die beste nie, maar die uitsig maak dit die moeite werd."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Kindly note that we travelled in SUV's (4x4's) and that we took a long detour travelling off-road where we could and through mud; (between Nottingham road and Underberg). The last time (2014) I travelled to Underberg, the road from Howick to Underberg wasn't great, with livestock moving and people on the road. Est. travel time was an hour plus (for someone travelling it for the first time). Spar in Underberg was much better than other smaller towns I've been too. Great price on general things you would buy at a normal super market and at times cheaper than the Spar I go to in JHB. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Underberg is 'n fantastiese asemrowende bestemming vir vakansie, en as Pennygum aandag gee aan hierdie kleiner dinge wat 'n groot impak kan hê, kan dit 'n baie lekker wegbreekplek wees. "
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages- Cyriacus"There is nothing in terms of shops to even buy the basics. Gravel access roads with nearest town 50+ km's away. Very rustic, clean little town and close to Tiffindell Ski Resort."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Steepside Guest Farm"Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa."
"'n Absolute moet vir enige reisiger. Die toestand van die paaie en netheid van die klein dorpies af van die normale hoofroetes, was opvallend en verbasend puik!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Sakesentrum is deurmekaar, niemand weet wie ry of wie wag nie. Een groot winkel, Spar. Hoofstraat is vol slaggate. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Juweel weggesteek in Natal Midlands. Moet sien omgewing. "