Geverifieerde Resensie

Stanford

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stanford bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 95 resensies.

Stanford

Stanford Hotel

"Die dorpie self was 'n belewenis en daar is heelwat te doen in die omgewing en dis net 23km vanaf Hermanus."

Stanford

Stanford Hotel

"Die dorp en omgewing het 'n ryk geskiedenis en daar is veel om te doen."

Stanford

Stanford Valley Country Lodge

"Oulike restaurante en gebeurtenisse. Daar is baie om in die omgewing te verken."

Stanford

Stanford Hotel

"Pragtige, veilige dorpie."

Stanford

Stanford Hotel

"Dis 'n lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis. Daar is genoeg eetplekke en dis heerlik om daardeur te stap. Die sjarme is die stilte."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 95
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang