Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Eendracht Hotel"Baie stil vir 'n sentrale sakegebied en so skoon. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Eendracht Hotel"Tyd vlieg as jy in Stellenbosch Sentraal rondloop met al sy pragtige winkeltjies en heerlike eetplekke!"
"Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur. "
"Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!"
"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."
"Pragtig! Die middedorp is baie besig. Lekker en interessante eetplekke. Verkeer kan 'n kopseer wees. Te veel bedelaars. Baie min parkering. Definitief 'n moet om te besoek!"
"Pragtige plaasomgewing naby alle dorpe en stede, asook Stellenbosch Universiteit."
"Klapmuts het heelwat wynplase. Die vlinderplaas is 'n moet en as jy iets vir onthaal nodig het, is daar 'n Checkers en drankwinkel so 3 km van die plek af. 'n 24 uur-Pick 'n Pay is ook by die vulstasie beskikbaar."
"Stellenbosch is my alma mater, so ek sal altyd 'n sagte plekkie vir die dorp hê. Dit bly vir my 'n mooi universiteitstad - vandag 'n gebalanseerde mengelmoes van ou goed en moderne ontwikkelinge."