Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 644 reviews.
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"Baie goeie restaurante, maar teleurgesteld dat die winkels so agteruitgegaan het."
"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
"If you like wine olives cheese then this area is one to visit. The history and culture of it and its surrounding areas is well worth investigating. It is suffering as many other areas in this part of the Cape from congestion."
"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."
"Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Life & Leisure Boutique Guesthouse"Parkeerplek is en bly 'n probleem."
"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."
"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Eendracht Hotel"Mooie interessante en veilige bestemming. Veel historie. Beeldmooie wijnhuizen in prachtige omgeving. Goede shoppingmall. Fietsroute via Adventureshop geweldig."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Laanhof"Van die beste restourante in die wêreld. Ons het vir die week by die universiteit se gimnasium aangesluit vir R200 en heerlik geoefen."
"Stellenbosch bly maar 'n mooi dorp in Suid-Afrika, en die rustigheid van die wynplase is beslis iets wat 'n mens 'n paar maal in jou lewe moet beleef."
"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "
"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."
"Ons het gehou van die feit dat ons op die aangrensende wingerde en weiende beeste kon uitkyk en die rustigheid van die omgewing was heerlik. Tog is die buurt nie baie gunstig tov die sentrale dorpskern geleë nie, en alhoewel dit nie ver daarvandaan is nie, was dit nie die ideaal nie. "
"Ons het hoofsaaklik wynproeë in Paarl, Stellenbosch en Franschoek gedoen, maar Klapmuts is se natuurskoon is betowerend en die ligging was perfek vir ons doeleindes."