Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 371 resensies.
"Baie lekker dat Shelly Beach, Uvongo, Manaba Beach, Margate en Ramsgate so aaneen loop, met 'n wye verskeidenheid winkels en sentrums te kies en te keur na elkeen se smaak."
"Dis 'n heerlike vakansie naby winkels en die South Coast Mall. Baie eet plekke en strande. Buite seisoen is dit 'n fees!"
"Great little restaurants and central for visits from Shelly Beach to Port Edward. We found nothing lacking and a great little coastal town. "