Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"Buitewyke van Mookgopong is baie mooi en rustig, die dorp self nie so baie nie. Klein en vuil."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Stone Lodge"Ons is meegedeel deur een van die gidse dat leeus in hok is en nie vrylik loop nie. Ons was bietjie teleurgesteld aangesien Mabalingwe adverteer word as Groot 5-bestemming. Ons kon dus nie een van die Groot 5 tesiene kry nie. Ek dink wild is te min vir die grootte van die plaas. Vir die prys wat mens betaal sou mens graag die Groot 5 wil kan sien."
"The place to be when you need quietness and time to rest while under the beauty of nature."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Boshuis"Geskik vir enige iemand wie die natuur en stilte waardeer."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Die reservaat is gerieflik naby Gauteng. Daar is baie wild en die wild is in 'n goeie kondisie. Dis baie gerieflik en lekker om self te ry vir wild besigtiging. Alhoewel ek Mabalingwe weer sal besoek, is die kommersiële aard van die reservaat nie heeltemal waarna ek soek in 'n boswegbreek nie."
"Dorp besoek jy net as jy verplig is. Dis naby genoeg, maar stel voor jy vat alles saam wat nodig is. Paar plekke soos slaghuise is goed, maar pryse dieselfde as enige plek."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"We loved just being in the bush, and saw some animals - the views were great and I would recommend it as an easy bush break close to the city."
"Naby aan N1 gelee. Skoon met 'n mooi winkelsentrum. Goedkoop braaihout lang en avos lans die pad."
"Daar is so baie opwindende avonture wat 'n klipgooi van De Schuur af is, wat ek vir seker vir enige een wat in en om die omgewing is sal aanbeveel om op jou lys van aktiwiteite neer te pen. Een van hulle is die Cheetah conservation. Kyk as jy 'n liefde het vir diere, of kom ek sê so, die katspesie, gaan jy vir seker nie teleurgesteld daar weg stap nie!. Hulle bied n volledige toer aan waar jy so baie van die katspesies en so ook van vele ander diere kan leer dat jy waarlik met nuwe oë en waardering na diere asook die natuur sal kyk. Nog 'n wonderlike plekkie om te besoek is Oom Peet se Padstal. Kyk, daar kan jy nou lekker indelf in die lekkerste kos en melkskommels tot handgemaakte goed, tuisgebakte brode en besonderse mooi meubels wat uniek is en met baie liefde deur Oom Peet self gemaak word. Die Waterberge is en sal altyd op my lys bly van nog 'n vakansie-avontuur waarna ek kan uitsien."
"I go on holiday annually to Modimolle and love it. It was most unusual for it to be that cold during this time. It is usually very pleasant weather in June/July. If you find a lovely place to go on holiday in Modimolle I would highly recommend it."
"We couldn't find some of the restaurants. Stores are closing early. There is only one chemist."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Boshuis"Dis pragtig in die Bosveld geleë en die wild stap tussen die huise rond. 'n Onvergeetlike ervaring."