Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

Bergsig Guesthouse

"Lovely hot-water springs. A must visit."

Modimolle, Waterberg

Villa Bothania

"Ons het Saterdagoggend ontbyt gaan eet by Die Koffiekan. 'n Baie aangename plek om te ontspan."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Ons het maar min wild gesien, en baie min voëls, maar ek dink dit is normaal vir die tyd van die jaar wanneer die bome nog nie vrugte het nie."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 1

"Solank jy ver van die dorp af vakansie hou is dit goed, maar die dorp is pateties."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Wharthog Corner Leeupoort

"It is best to take all the food you need with, as the shop is very sparse and it's quite a drive to either Thabazimbi or Bela Bela if the shop doesn't have what you need. The walking/cycling is excellent. A great place to get away from city life and relax. "

Bela-Bela, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Dorp is vuil en tuine is verwaarloos."

Bela-Bela, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Love nature and the wild."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Ek dink persoonlik Mookgopong is 'n pragtige plek wat 'n bietjie meer besoek kan word."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Baie skoon en netjiese dorp."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Was nie beïndruk nie, plekkie baie agteruit gegaan."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Naby geleë (JHB/PTA) en vriendelike kultuur. Baie mooi landskap en heerlike klimaat."

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"

Modimolle, Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."

Waterberg

Komma Nader Guesthouse

"Dit is 'n pragtige omgewing. Kransberge was baie indrukwekkend."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"Baie goeie herinnering van Bela-Bela. Ons gaan al jare daarheen."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"It's hot in summer and warm in winter."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Tipiese deurmekarerige plattelandse dorpie."

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Warmbaths very relaxing and shopping centre within easy reach."

Bela-Bela, Waterberg

Harteliefhuisie

"Baie plekke in die omgewing om te besoek."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang