Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Pragtige plek. Ons was mal oor Langebaan."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"As 'n mens 'n rustige en stil plek soek met gawe inwoners, is Doringbaai die plek. Dis maklik om verder te reis, veral om blomme te kyk, en weer teen die aand terug te kom. Heerlike kos by plaaslike restaurant gekry en ook uitstekende restaurant op Strandfontein slegs 'n klipgooi verder."

Port Owen, Weskus

Laaiplek Hotel

"Pragtige plekkie."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Wonderlike rustige dorpie. Geskik vir 'n rus-vakansie."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Rustigheid vanself. Ongerepte natuurskoon. Nog nie deur kommersiële ontwikkeling geskend nie. Hoop dit sal nog vir jare so wees."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Dit is 'n bitter lekker plek."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Bird Island baie geniet."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Baie mooi, netjiese dorp. Lekker stappaadjies. Pragtige blomongewing. Sal weer Lambertsbaai besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Bougain Villa

"Het lanklaas sulke vriendelike en behulpsame mense ontmoet. Sal Lambertsbaai beslis weer in die toekoms besoek."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Baie rus vir die siel te vind hier!"

Langebaan, Weskus

Marianne's Self-Catering Flat

"Road works prevented us from exploring and bamboozled our GPS - momentarily."

Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16

"Een van ons gunsteling plekke vir vakansie hou. Baie netjies, skoon en vriendelike mense. "

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Klein juweel aan die Weskus."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is 'n interessante dorpie en die malgasse beslis 'n moet. SANP het moeite gedoen om die ervaring vir die publiek interessant te maak."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"We found the people very friendly and helpful."

Weskus

Weskus Hokkie

"Asemrowend, ongelooflik, en so kan ek aangaan!"

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"'n Tans nog ongerepte, rustige, pragtige bestemming."

Langebaan, Weskus

Le Mahi Guest House

"Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klein, maar oulike dorp."

Langebaan, Weskus

Flamingo Park A2

"Geen, behalwe vir padwerke en ons moes vier keer stop. "

Paternoster, Weskus

Gelukkie

"Paternoster is 'n vakansie-juweel, maar wees bedag op sekuriteit."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Baie lekker bestemming! Pragtige plek!"

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Mooi stranddorpie, lekkerste eetplek - Issabella's."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Yzerfontein is naby Kaapstad, maar bied self nie veel nie. !Khwa ttu is rit na restaurant werd. Uitsig van restaurant af is pragtig. Ry gerus ook na Riebeeck Kasteel. Natuurskoon herinner aan Skotland se Canolavelde, groen heuwels, veldblomme, skapies en water. Pragtig! "

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Fantastiese bestemming."

Yzerfontein, Weskus

Tweede Wind

"'n Goeie restaurant sal beslis 'n aanwins vir Yzerfontein wees."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"It is a fantastic experience!"

Jacobsbaai, Weskus

Bamboesbaai Beach House

"The flowers and people are great!"

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Baie aangenaam met uitstekende eetplekke!"

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang