Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6636 reviews.
"Nie seker of ek daar sal kan woon nie, maar sal daaraan dink vir vakansie of wegbreek."
"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."
"Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien."
"We were spoilt having visited other small towns. I was expecting something more "quaint"."
"Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer."
"Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location."
"Beslis 'n goeie toeristebestemming, want dit is 'n goeie plek om uit te ry vir besoeke aan verskeie gebiede, want daar is baie mooi besienswaardighede."
"Perfek as jy stilte en natuurskoon soek. Die kersie op die koek was dat ons net betyds was vir die blomseisoen en ons het die mooiste foto's geneem!"
"It has great potential but shouldn't become too over-developed. The place will lose its tranquility."
"Altyd lekker. Almal moet ten minste een keer in Lambertsbaai oorbly. Maak beslis 'n draai by Isabellas in die hawe vir heerlike seekos."
"Mooi dorp. Die wingerde is asemrowend en die kanaal is 'n ingeneurswonderwerk. Vriendelike mense. Die wynproelokale in die omgewing is 'n lekker bate."
"Ons eerste besoek aan die dorpie. Pragtige klein dorpie nie ver van Vredendal en ander groter plekke nie. Naby Strandfontein waar ons geëet het langs die see."
"Ideaal geleë om 'n groot gebied rustig te ondersoek - vanaf Clanwilliam en Doringbaai tot by Van Rhynsdorp en Nieuwoudtville."