Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

505 Ocean View

"We love Cape Town as a holiday destination. Best in the world."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Poort

"Pragtige dorpie. Oulike snuistery-winkels. Was verbaas dat die skipwrakmuseum Saterdag toe was."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Jock's View

"It's a lovely destination. I have been coming here for the past 3 years."

Gansbaai, Wes-Kaap

180 Degrees Ocean Experience

"A good place to break away from the city. If small towns make you happy, then Gansbaai will fit the bill. Lots of shops in case you forgot to pack an essential. Sit and watch the glorious surroundings. You will want to stay longer."

Langebaan, Wes-Kaap

Wild Aloe Accommodation

"Pragtige plek. Sal weer daar vakansie gaan hou."

Robertson, Wes-Kaap

DuVon Farmhouse

"Altyd 'n lekker kuier dorp."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Daar is baie plekke om te besoek."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"It is more of a stop-over."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Vredenburg Manor House

"Daar is goeie restaurante en Strand is naby."

Piketberg, Wes-Kaap

La Liberté

"Moelik om Piketberg as n toeristebestemming te evalueer, aangesien ons 'n Saterdagmiddag daar aangekom het, en voor kerk die Sondagoggend weer vertrek het. Het een wynwinkel besoek en by 'n ander restaurant gaan eet, aangesien die Spur horribale musiek gespeel het en dit nie wou sagter sit nie. Die tweede restaurant het aan ons versoek voldoen en is behoorlik daarvoor vergoed. Die dorp se straatname kan duideliker aangebring word om dit meer toeriste-aantreklik te maak."

Riversdal, Wes-Kaap

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Daar is nie baie om te doen nie, maar baie restaurante om van te kies deur dag en aand."

Wellington, Wes-Kaap

Heuwels

"Pragtige dorpie met 'n ryke geskiedenis en mooiste natuurskoon oral rondom die dorp, en as 'n bonus is die keur van ons land se wynkelders ook daar om van te kus en te keur."

Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge

"Greyton is 'n baie oulike klein dorpie met wonderlike oulike klein plekkies. Sal aanbeveel om die markie se pasteie en vars gebakte broode te probeer. Die magiese groot blou berge is iets om te besigtig, veral in winter mag jy dalk sneeu raaksien."

McGregor, Wes-Kaap

Betty Boop Kothuis

"Baie interessante dorpie met baie bedrywighede en lieflike staproetes en wynproe geleenthede."

Riversdal, Wes-Kaap

Videira-on-Mitchell

"Baie skoon en netjiese dorp. Vriendelike mense."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Fijnbosch Self-Catering Units

"Stil, rustige kusdorpie en naby genoeg aan die groter dorp vir die alledaagse geriewe."

Paarl, Wes-Kaap

The Apartment @ Spacious Stays

"Paarl has to be one of the friendliest towns in the world. Across the board, just smiles wherever we went."

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Gerieflik naby en alles beskikbaar wat benodig word."

Langebaan, Wes-Kaap

Club Mykonos Resort Langebaan

"Baie mooi plek en elke sent werd."

Langebaan, Wes-Kaap

Puza Moya Guest House

"Langebaan brei geweldig uit en die dorp raak besig, wat goed is vir die ekonomie."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Die Tuin Hekkie

"It's such a quaint beautiful town. My first time there and I definitely did not have time to see everything, thus I will most definitely be going back for a proper visit."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Mooi dorpie met interessante dinge om te doen/sien."

Ceres, Wes-Kaap

OakHaven

"Behalwe dat dit vrek koud kan raak, pragtig."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang