Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Taufiq M. - 12th December 2020
staying in George, Wes-Kaap
Brilliant destination to visit, the air is so clean with so many natural sites, beaches are second to none, love George.
Stadler K. - 12th December 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Outentiek, unieke natuur.
Hester V. - 12th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Red Bus Tours were fantastic.
Simon L. - 12th December 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
Tons of lovely wine farms, brewery and gin distillery in the area.
Andre V. - 12th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie netjies en skoon dorp.
Christo B. - 12th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie om te doen.
Gioné B. - 12th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Glencairn Heights is a peaceful area, the beach and nature view is beautiful, surrounding community activities are amazing and accessible to cater for guests needs.
Marina B. - 11th December 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp met 'n ryk geskiedenis, 'n moet vir elke Suid-Afrikaner om te sien hoe 'n munisipaliteit baie goed kan funksioneer. Lazy Lizard die beste eetplek met tuisgebak vir wegneem. Kort op sy hakke is La-di-dah restaurant met heerlike hartskos. Sluit jou verblyf af met 'n rit oor die Swartbergpas.
Glenda M. - 11th December 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wonderful holiday destination that caters for all tastes.
Louis B. - 11th December 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie om te doen vir enige ouderdom persoon!
Megan F. - 11th December 2020
staying in Wellington, Wes-Kaap
Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery.
Ben P. - 11th December 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Wonderlike restaurante. Ete by Rupert's Bistro word ten sterkste aanbeveel.
Theu V. - 10th December 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Bsete op die Weskus.
Riekie W. - 10th December 2020
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Pragtige area.
Debbie M. - 10th December 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige weskusdorpie!
Kevin M. - 10th December 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Definitely worth a visit!
Raymond D. - 10th December 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Soek ’n huisie daar, malverlief op daai rustigheid en mense se gasvryheid.
Lushwill R. - 10th December 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsands needs a Woolies... jokes! It’s perfect
Liezl M. - 10th December 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooiste plek ooit.
Pieter V. - 10th December 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Doringbaai kan verblyf bied vir blomme liefhebbers. Daar is nie groot kuierplekke nie. As jy ’n natuurliefhebber is dan is Doringbaai ’n moet!
John S. - 10th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
As someone from the Free State there are far too many people and too much traffic for my comfort in the Cape! Admittedly the scenery in the Peninsula and Winelands is magnificent, but it's hard to enjoy it while concentrating on driving. Big sigh of relief when I come back up the Hexpass.
Dorette . - 10th December 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Heerlike ervaring.
Susan J. - 10th December 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
’n Puik plek om vakansie te gaan hou!
Lanie D. - 10th December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Die netjiese skoon strate was vir ons Vrystaters baie opvallend.
Jerome M. - 10th December 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a lovely peaceful coastal dorpie.
Bernadette S. - 9th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Dis een van die mooiste plekke in die wêreld.
Riaan G. - 9th December 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n oulike plekkie, maar die wind is vir geharde vissermanne.
Christelle B. - 9th December 2020
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Grottobaai is naby genoeg aan Kaapstad vir uitstappies en tog ver genoeg van die stad se gewoel af!
Philip K. - 9th December 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Ek gaan soontoe trek. Dis awesome!
Billy J. - 9th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Uitstekende vakansiestad.
Karien M. - 9th December 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
Die wynroetes is great. Skoon dorp. Asemrowende berge.
Helmien M. - 9th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
In 'n jaar se tyd het die Kaap baie agteruit gegaan. Skokkend om al die sypadjiebewoners met hulle kartonhuise te sien. Die Kaap raak gevaarlik om vry rond te beweeg.
Michelle P. - 8th December 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lovely town.
Miri B. - 8th December 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is a quaint town that is undeveloped with lovely friendly people. Great for walking around and best breakfasts. Beautiful gardens and lovely to wake in the morning to the sound of birds chirping and no violent sirens! Re-energize and recharge your batteries here.
Elricque H. - 8th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is en Sal altyd die beste bestemming wees.
Gerhard V. - 8th December 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met wonderlike wynplase.
Doreen A. - 8th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant.
Wouter K. - 8th December 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Verbasend baie om te besoek en te geniet. Baie eetplekke om van te kies.
Candice F. - 8th December 2020
staying in Aurora, Wes-Kaap
Aurora is a small town. Very quiet and clean. There is only one shop that's closed on Sunday's.
Werner W. - 8th December 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Not much going on in Witsand so ideal for getting away from it all

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za