Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"Dit is 'n soos 'n kis wat jy oppmaak, en dan ontdek jy die mooiste edelgesteentes."
"There is a lovely restaurant close by. We had the most amazing hake, calamari, chips and salad. Definitely worth every cent."
"Van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap hierdie tyd van die jaar. Dorp het alles wat mens nodig het en die Art Cafe het die heerlikste koffie en die mooiste uitsig."
"Lovely area, safe and the residents are friendly and welcoming. In a world where this is rare - it was refreshing to experience just pure kindness extended towards a stranger."
"Netjies en vriendelik - mense is ingestel om jou tyd daar so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Jy kan seker wees van goeie kos en uitstekende diens by die restaurante."
"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
"Paragliding at Signal hill and cool runnings were the highlights for our young adults. Fish on the Rocks at Hout Bay was an experience and the fresh fish was amazing. Truly a beautiful place. Hermanus is well worth a drive too."
"Ons het net in Riversdal oornag. Die eetplekkie waar ons was se personeel baie vriendelik en hulpvaardig."
"Jacobsbaai is beslis nie 'n toeristebestemming nie. Daar is amper niks behalwe 'n paar huise nie, maar dit is perfek vir 'n rustige en stil naweek weg met geliefdes."
"Baie besienswaardighede beskikbaar en nog steeds 'n baie mooi bestemming. Wynplase, baie lekker gekuier in die Paarl."
"I didn't really drive through the town to check out the places, but when I drove home I saw it and it was beautiful."
"Pragtige dorp in die Overberg. Die Canola lande is asemrowend mooi op die oomblik."
"Paternoster is asemrowend mooi. Jammer dat misdaad so erg aan die toeneem is daar."