Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Riversdal, Wes-Kaap

Platkop-Veldhuisies

"Het baie geheime skatte."

Noordhoek, Wes-Kaap

Pinetree Cottage Noordhoek

"Beautiful, safe, clean and peaceful environment."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Emmaus-On-Sea

"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"Lekker plattelandse atmosfeer. Goeie ligging om ander plekke van hier af te besoek."

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"Mooi, rustige en skoon dorp."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag."

Wolseley, Wes-Kaap

11 Protea

"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Amazing Modern Beach House

"'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Draai

"Interessante dorp."

Table View, Wes-Kaap

Sunny South Views

"Table View het alles. Die strand, die see, die wind, die fantastiese uitsig op die groot baai en Tafelberg, die restaurante en kafees, die gevoel van vakansie, die veelvoudige aanbod van dinge om te doen."

Hermanus, Wes-Kaap

Bayview 104

"Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there."

Gouritsmond, Wes-Kaap

Gourits Holiday Flats

"Sal beslis weer gaan. Die riviermonding is fantasties en die tuine is baie netjies."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Heerlike wyn geproe by De Krans. Beveel dit aan."

Laingsburg, Wes-Kaap

Brinksfontein Guest House

"Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geëet en gedrink word."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bergsig Self-Catering

"Gordonsbaai is 'n pragtige plek, maar die wind het ons deurmekaar gewaai."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Absolute Beach

"Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly."

Rawsonville, Wes-Kaap

Rawsonville Guest House

"Lots of roadworks currently in progress."

Rawsonville, Wes-Kaap

Die Damhuis

"Eetplekkeuses na ure in Rawsonville is beperk."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Long Beach Cabanas

"Mooiste plek vir wegbreek."

Table View, Wes-Kaap

Portico 802

"Pragtige strand en omgewing."

Franskraal, Wes-Kaap

Laatlam93

"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"

Weskus, Wes-Kaap

Draaihoek Lodge & Restaurant

"Pragtig en uniek in sy eenvoud."

Blad
Blad 1013 - Wys 30361 tot 30390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang