Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Prince Albert Country Stay

"Dit is 'n pragtige dorpie en die omgewing is net so mooi. Beslis 'n besoek werd!"

Hartenbos, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"As oud-inwoner kuier ek graag daar."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Lombards Guest House

"Pragtige en vriendelike dorp."

Lamberts Bay, Western Cape

Weskus Hokkie

"Pragtig! Strande is asemrowend. Bird Island is so mooi en die mense is baie vriendelik. Muisbosskerm restaurant is 'n moet. Die plek het my hart gesteel."

Somerset West, Western Cape

The Country Guesthouse

"Pragtige area waar mens altyd tuis voel."

Beaufort West, Western Cape

17 On Bird Guest House

"Dorp het baie agteruit gegaan. Ons wou die Chris Barnard museum besoek, maar dit het onveilig gelyk."

Greyton, Western Cape

Three Willows

"Ons gunsteling dorpie! Besoek dit al vir meer as 30 jaar!"

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 6

"Sal beslis weer terugkom!"

Montagu, Western Cape

Bon Accord Farm Cottages

"Mooi omgewing om te gaan afskakel van 'n daaglikse roetine en deel te maak van jou vakansie."

George, Western Cape

Loerie @ Colnera

"Skoon netjiese dorp en sy mense word vriende."

Paarl, Western Cape

Mooi Bly

"As 'n toerisme beampte in 'n ander area wat twee jaar in Paarl gebly het, dink ek Paarl het baie potensiaal. Vir toeriste wat belangstel in wyne, brandewyne en 'n plekkie naby Kaapstad is dit ideaal. Vir besigheidspersone wat naby die stad wil bly, maar wat nog steeds 'n "country" gevoel soek is dit perfek. "

Yzerfontein, Western Cape

83 Dassen Island

"Pragtige area, en die blomme het begin oopmaak na die son."

Breede River Valley, Western Cape

Weltevrede @ Bon Cap

"Prentjiemooi! Dit voel of mens nie al die mooi kan inneem nie. Dit is oorweldigend! Sal dit vir almal aanbeveel!"

Arniston, Western Cape

Arniston Spa Hotel

"I would rather keep this one a secret than promote it."

Breede River Valley, Western Cape

Rivierzicht River Resort

"Dit is nou al 'n instelling om elke jaar waterblomme by Affieplaas te koop. Die omgewing is skoon en vredig."

Vredenburg, Western Cape

West Coast Central Budget accommodation

"Baie sentraal geleë vir besoeke aan verskeie pragtige plekkies langs die Weskus. "

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Toeriste-aantreklikheid."

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Klawer bied 'n sentrale plek waarvandaan 'n mens Papendorp, Strandfontein en Doringbaai kan besigtig. Vredendal en Lutzville is baie naby waar inkopies gedoen kan word en restaurante en wynkelders besoek kan word."

Jacobs Bay, Western Cape

Sandkorrel

"Mal oor die "village"-gevoel van Jacobsbaai! Mens hoop dit kan vir altyd so bly. Die area is prentjiemooi."

Montagu, Western Cape

Kogman & Keisie Guest Farm

"Pragtige en goed versorgde dorp, hier is baie te doen vir die buitelewe-entoesias en ook heerlike restaurante."

Still Bay, Western Cape

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"Iets wat my opgeval het is die borde wat lees " ry asb versigtig ons is lief vir ons kinders". Ek was ook verbaas om te sien dat motors soms nie stop by stop strate nie. Dalk omdat dit 'n stil tyd is? Die inwoners op Stilbaai is baie vriendelik en groet spontaan."

Vredendal, Western Cape

Voni's Cottage

"Dit is sentraal om na ander plekke ook toe te ry."

Sandbaai , Western Cape

Sandbaai Country House

"Rustige omgewing. Ideaal om te kom ontspan."

Velddrif, Western Cape

Netan-El Self-catering

"Baie lekker vissersdorp."

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Pragtige plekkie. Sal definitief weer besoek."

Oudtshoorn, Western Cape

Greeff Cottages

"'n Positiewe ervaring."

Page
Page 1027 - Showing 30781 to 30810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers