Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Bly maar een van ons gunsteling bestemmings!"

Paternoster, Wes-Kaap

Just Rest

"Ons het ons harte verloor in Paternoster!"

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Skoon dorp en vriendelike mense."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Hierdie plekkie is pragtig en nie kommersieel nie!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Een van my gunsteling plekke."

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Dit is ongelooflik mooi en jy ervaar 'n wonderlike stilte. Die afstand pla my nie, maar ek dink dit mag vir sommige besoekers 'n entjie uit die dorp se sentrale gebied wees."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Clanwiiliam is 'n oulike dorpie. Die restaurant net 'n bietjie duur."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Ons kom gewoonlik ook hienatoe en hou daarvan om hier te ontspan en die see te geniet."

Constantia, Wes-Kaap

Summit Place Guest House

"Die "Paris" van Suid Afrika... Uitstekende kos en wyn!"

Myoli Strand, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Highly recommended for a relaxed getaway."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Dorp bied alles wat 'n persoon verlang. Die mense is vriendelik. Die dorp is rustig met genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Ook baie ideaal vir die hengelaar."

Brackenfell, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Brackenfell is stil, het 'n pragtige uitsig in die rigting van Kaapstad en dit is naby genoeg aan goeie restaurante en inkopiesentrums."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"As jy van stil en mooi views en niks om te doen behalwe vir iets mooi staar hou is dit jou plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Ons was 'n bietjie teleurgesteld met die vinnige uitbreiding van groot massiewe huise orals wat Yzerfontein se Weskusdorpie-atmosfeer opgeslurp het. Groot jammerte!"

Paarl, Wes-Kaap

Calais Wine Estate

"Paarl is a smaller town, so there are not many shops open on a Sunday. "

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Beslis my gunsteling Weskus bestemming. Lekker weer, vriendelike mense en aangename atmosfeer dra by tot 'n heerlike, ontspanne vakansie. Pragtige strande en heerlike water van die strandmeer perfek vir allerhande wateraktiwiteite. Lekker plek om te hengel."

Voorbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Pragtige omgewing, veilig."

Paradyskloof, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Uit die dorp se gewoel, naby eetplekke en heerlik stil."

Riversdal, Wes-Kaap

De Doornkraal Vinotel

"Heerlik, rustig en baie om te sien en te beleef."

Britannica Heights, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"A definite destination for peace and quite. Beautiful sunrise and sunset."

Paarl, Wes-Kaap

Nantes-Vue Guest House

"Awesome place and people."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Lemoenfontein is 'n definitiewe stop!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Prince Albert Country Stay

"Dit is 'n pragtige dorpie en die omgewing is net so mooi. Beslis 'n besoek werd!"

Blad
Blad 1025 - Wys 30721 tot 30750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang