Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"As jy 'n baie rustige plekkie wil besoek is Heroldsbaai beslis die bestemming. Dit was glad nie besig nie, dit is seker heeltemal anders in Desember."
"Swellendam is in 'n pragtige omgewing geleë en binne bereik van die natuurskone Boland en Klein Karoo. Heelwat te sien in die Swellendam omgewing self."
"Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek."
"Agulhas is 'n pragtige rustige plek, met baie vriendelike mense. 200% vir toeristebestemming!"
"Onontdekte juweel met baie meer fasiliteite as wat ek besef het. Uitmuntende eetplekke!"
"Wat 'n plesier om deur die dorp, veral woonbuurt te kon ry. Baie naby aan stad."
"Perfect location for the people living in Cape Town and beautiful nature. "
"Elandsbaai is 'n pragtige Weskus-dorpie, so as jy wil wegbreek van stadslewe, is dit net die regte medisyne. "