Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Reebok, Wes-Kaap

De Langer Bly

"Baie lekker geleë, veral as jy rustigheid soek."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."

Brackenfell, Wes-Kaap

Cat's Eye Cottage

"Die area waar ons gebly het is lekker stil en rustig."

Strand, Wes-Kaap

Loddeys Guest House

"Baie mooi, rustige vakansiebestemming, met goeie ligging."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Accommodation Mosselbay

"Die dorp is pragtig en het baie om aan te bied vir die vakansieganger. Daar is goeie restaurante en veral die toegang tot twee uitstekende gholfbane is 'n pluspunt."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Aandblom Guesthouse

"Hoofstraat is baie besig en lawaaierig. Daarom by Aandblom gebly. Sal graag die Karoo park wil besoek."

Blanco, Wes-Kaap

Alpine Inn

"Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel. "

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Vriendelik gehelp by ontvangs en van die begin af probeer om alles te doen om te help. Het ook die besoek aan die restaurant geniet. Vriendelike ontvangs, diens en kos."

Paternoster, Wes-Kaap

Driftwood

"Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Sal dit weer besoek. Altyd lekker om soontoe te gaan."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

River View Cottages

"Een van die regtige mooi paaie wat te offer is in SA, so baie om te sien en doen op die roete."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

W21 Guest Rooms

"Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Sweetwater Farm

"Uitstekende infrastruktuur. Beeldskone natuur."

Paarl, Wes-Kaap

A'Queenslin Guesthouse

"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Robertson is 'n unieke dorpie, enige toeris se droom."

Voorbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Struisbaai is 'n baie rustige, veilige plek en jy voel welkom!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Behalwe vir die Spur is daar geen ander eetplekke nie. Deur die dag voel jy nie veilig in die strate nie want daar is BAIE mense wat net rondloop. Maak jou baie baie ongemaklik."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Pragtig en ongelooflik!"

Weskus, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Weskus bly maar lekker en goeie mense."

Worcester, Wes-Kaap

The Prime Spot

"Baie wynplase in die omgewing."

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Driftwood Self-Catering Home

"'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Sal eendag daar wil aftree - uitstekend."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Sal verseker Witsand weer besoek!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ag, Prins Albert is pragtig! So rustig en vol verrassings!"

Blad
Blad 1111 - Wys 33301 tot 33330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang