Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Greyton, Western Cape

Via's B&B

"Baie spesiaal - gaan verseker terug."

Beaufort West, Western Cape

Biffie's Cottages

"Vriendelike inwoners en lekker Karoo-lam!"

McGregor, Western Cape

Orchard Cottage

"Mooi, rustig, "quaint", 'n fotograaf se droom!"

Franskraal, Western Cape

Leegle

"Pragtige, vriendelike plek."

Jongensfontein, Western Cape

Seesig Chalets

"Fantastiese plek, my droom om daar te kan bly. Stilbaai beslis ons gunsteling."

Prince Albert, Western Cape

Swartberg Cottages

"We will definitely visit Prince Albert again, I hope."

Swellendam, Western Cape

Aanhuizen Guest House

"Die Wildebraam Berry Estate is 'n goeie stop om te maak! Lekker proe van likeurs en ingelegde lekkerte!"

Paternoster, Western Cape

Sea Shack

"Het my hart daar verloor!"

Yzerfontein, Western Cape

61 Lutie Katz

"Heerlike vakansiedorp en al die nodige winkels (Spar, apteek ens.). Pragtige staproetes en heerlike seelug. Mooi loop- en swemstrand. Lekker naby aan Kaapstad (net so 'n uur se rustige ry). Pasop vir die kameras!"

Franschhoek, Western Cape

Centre-Ville Guest House

"Die dorp is baie mooi en daar is baie plekke om te besoek."

Tulbagh, Western Cape

EpiStay

"Mooi Kerkstraat, pragtige omgewing."

Langebaan, Western Cape

Flamingo Park A2

"Ek is mal oor Langebaan, hou daarvan om vir 'n naweek daar uit te span. "

Rawsonville, Western Cape

La Bri Guest House

"Rawsonville is 'n rustige dorpie. Behalwe vir die wynplase in die omgewing is daar nie veel om te doen nie. Voldoende vir 'n luilekker rustige naweekwegbreek. "

Worcester, Western Cape

The Prime Spot

"Word aanbeveel vir besoek aan wynplase en pragtige omgewing."

Woodbridge Island, Western Cape

The Beach Room

"This is a very safe place."

Sea Point, Western Cape

Cape Nelson Guest House

"Sal graag elke dag my dag wil begin met 'n lekker stappie op die promenade - geniet die Kapenaars se energie en vriendelikheid. My gunsteling plek vir vakansie!"

Knysna, Western Cape

Lagoon Lodge

"Come and see Knysna's lovely views, especially from the Heads: lakes, water, sea - beauty all around!"

Montagu, Western Cape

Montagu Vines Guesthouse

"Hierdie dorpie het my hart gesteel! Dis pragtig en silwer skoon. Ou sjarme begroet jou om elke hoek en draai."

Muizenberg, Western Cape

A Heavenly View

"Seal Island, The Penguin Colony, Naval Museum, Simon's Town Museum and Cape Point is worth a visit."

Stellenbosch, Western Cape

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Stellenbosch is pragtig! 'n Moet vir enige wyn-liefhebber!"

Villiersdorp, Western Cape

De Villiers Country Lodge

"Die mense is absoluut gasvry en vriendelik. Elke persoon wat ons teëgekom het, het ons gegroet. Hulle was bewus ons is gaste in hul dorp."

Marina Da Gama, Western Cape

Waterways

"Goeie plek weg van die druk van die stad."

Milnerton, Western Cape

The Buddha Garden

"Sentraal geleë, lekker plek om te wees."

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Paternoster is rustig. Die kreefsmouse kan effe lastig raak. Anders baie stil en ontspannend. Lieflike plekkie."

Cape Route 62, Western Cape

Outeniqua Mountain Lodge

"Hierdie roete is uniek, veral die bergpasse."

Caledon, Western Cape

The Robin Cottage

"'n Uitstekende wegbreekdorpie."

Page
Page 1108 - Showing 33211 to 33240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers