Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"As jy klaar deur die winkeltjies gestap het, is daar nie veel om te doen nie. Die restaurante se kos en diens was uitstekend."
"Nie die eerste keer wat ons is in Oudtshoorn was nie, altyd lekker."
"St Helena Bay is a nice beach side town, a good getaway from the hustle and bustle of the city."
"Min plekke was hondevriendelik wat bietjie teleurstellend was. Andersins, rustig verby."
"Bobbejane 'n probleem. Ons sal nie weer teruggaan nie. Jy voel ingehok omdat jy nie deure of vensters kan ooplos nie!"
"Lots of places to visit and close surrounds have fabulous places to visit."
"Rustige plattelandse dorp, met 'n pragtige kerkgebou, wynplase, Karooveld en berge."
"Ons het Malmesbury spesifiek besoek vir 'n hengelkompetisie in 'n nabygeleë dam - ongelukkig nie veel rondgery in die dorp nie. Spar is beslis 'n top-Spar en 'n moet om te besoek as mens in Malmesbury kom."
"The location itself is good because there are a lot of activities you can do and have fun."