Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."
"We are sorry that we didn't spend more time in Swellendam, but will definitely be back."
"Pragtige kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan met baie plekke naby om te besoek. Strandfontein, Lutzville, Vredendal in 'n radius van 100 km."
"Dis net baie genotvol en was altyd interessant om die verskeie dele van Mosselbaai te besoek, dis 'n lekker dorp."
"Ek bly in die Wes-Kaap en dink dat dit die beste provinsie vir toerisme is en natuurlik om in te bly."